Is daar 'n boer wat dalk jou hart vinniger laat klop? 📷
Gee liefde en jouself 'n kans, besoek kykNET.tv nou.
#GroterBeterBoer #BoerSoeknVrouMagic #BoerSoekNVrou
316
Vanaand op #InGesprek: Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, is in die ateljee. ’n Paneel bespreek die stabiliteit van die land se metro’s, en ons gesels oor die jaarlikse veldtog teen geslagsgeweld.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
12 deelnemers. R500 000 op die spel, maar dis nie net skietvernuf wat tel nie!
#Jagter gaan jou op die punt van jou stoel hou!
Skakel in vanaf Woensdag 9 Desember om 20:00 op #kykNET, @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
youtube.com/watch?v=eX60no0V…
196
'n Spanbou dag by MPI plaas druk op Stella en Theo se verhouding.
#DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
265
Vanaand op #InGesprek: Die VF Plus, ActionSA en die DA is in die ateljee om oor die koalisiegesprekke te gesels. Waar staan dié gesprekke, en wat beteken dit vir die Regering van Nasionale Eenheid?
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Brood en botter is die week se tema met die land se eerste brood-sommilier, Richardo Slawers.
#KokkedoorKlassiek, hierdie Donderdag om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
203
Stella is gestres wanneer sy ingeroep word.
#DieToring, Maandae om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
252
Ons leer ken #BeterAsGister se Sebastian van Niekerk, klink ‘n glasie wyn saam met sakeman Whitey Basson by Pierneef’s Kraal én Ruhan du Toit gesels oor sy nuwe enkelsnit, ‘n Pa vir Kersfees.
#Bravo! vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
195
Skryf nou in vir Seisoen 19 en ontmoet dalk die boer van jou drome: bit.ly/bsvskryfnouin
#BoerSoekNVrou #BoerSoekNVrouMagic #GrooterBeterBoer
157
Kom wees net 'n rukkie weer 'n kind vanaand met poppe, karretjies en mannetjies op #DaarWasNTyd.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
242
Ontmoet vir Reuben (25), ’n forelboer van Dullstroom!
Dié avontuurlustige boer is lief vir die buitelewe, sy geloof en ’n lekker koppie koffie. Hy soek ’n saggeaarde, sterk vrou wat saam herinneringe wil versamel.
Skryf nou in: bit.ly/bsvskryfnouin
youtu.be/QUtBfVgmt0I
181
In Roodepoort en Montagu gaan kuier Govan by mense wat sonder huiwering hulself as hekse sien.
#GovanOntbloot, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
262
Vanaand op #InGesprek: Ons bespreek alles wat met die plaaslike verkiesingsuitslae gepaardgaan, indringend. Ons neem ook die uitslae van Amerika se middeltermynverkiesing onder die loep.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
213
Die week is daar twee ikone in die Kokkedoor kombuis: Marion Holm en Waterblommetjiebredie.
#KokkedoorKlassiek, hierdie Donderdag om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
236
Ryan maak 'n dapper verklaring.
#DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
301
Die #Bravo!-span klop aan by nuwe #KokkedoorKlassiek-beoordelaar Jess van Dyk, liedjieskrywers Anton Goosen en Christopher Torr word op ‘n spesiale manier vereer en meer!
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
382
#DaarWasNTyd toe volwassenes in hierdie land nie vir hulself kon besluit het nie, en sensors was aan die stuur van sake.
Skakel in vanaand om 20:00 vir die volle episode net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
215
Vanaand op #InGesprek: Ons bespreek alles wat dié week met die plaaslike regeringsverkiesing gepaardgaan, Suid-Afrika se verhouding met die VSA en Amerika se middeltermynverkiesing.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.





