landbou.com (@landbou) header
landbou.com (@landbou) profile picture

https://teapawt.net/t.co/jiEySVrM5x is Landbouweekblad se webwerf - Boer op ons werf

Cape Town
Joined February 2009
Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)
Landbouweekliks kuier vandeesweek by Louis Meyer by Nietverdiend in Noordwes naby die grens met Botswana. Meyer besit die oudste en een van die grootste Brahman-stoeterye in Suid-Afrika. landbou.com/landbouweekliks/…
1
204
Varsprodukte-agente verkoop steeds boere se produkte op krediet sonder hul skriftelike toestemming, waarna die produsent die risiko loop dat ’n koper nie betaal nie, waarsku die landbouprodukte-agenteraad (Apac) in sy 2025-’26- jaarverslag. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
231
Hoogs tegniese en ingewikkelde handelsonderhandelinge duur voort tussen Suid-Afrika en Amerika, en die vakbond Solidariteit wend intussen Donderdag ’n laaste poging aan om Suid-Afrika vir 2027 in Agoa te hou. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
1
3
260
Ondanks Amerikaanse handelstariewe, die oorlog in die Midde-Ooste, stygende insetkoste en voortdurende logistieke probleme kon die landbousektor in die tweede kwartaal vanjaar steeds ’n handelsoorskot van $2,14 miljard aanteken. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
1
183
Die boer bestee 15 maande en die voerkraal ’n verdere ses maande daaraan om die perfekte vleis aan die verbruiker te lewer. Dit help egter alles niks as jy daardie steak binne sewe minute op die braaivleisvuur verbrand nie. landbou.com/bedrywe/diere/ve…
2
275
Suid-Afrika kan nie op die ou trant voortgaan, dieselfde dinge doen en verwag dat iets ander gaan gebeur nie, sê Kobus Bester, rasdirekteur van die Simbra-genootskap en direkteur van die Lewendehawe-registrerende Federasie. landbou.com/bedrywe/diere/ve…
2
336
’n Rooi Brangus-poenskop-stoetkoei en haar kalf het haarself as die diva van Maize Valley se produksieveiling op 16 Oktober in die Hoopstad-veilingskrale bewys deur ’n prys te behaal wat bykans twee keer dié van die duurste bul op die veiling was. landbou.com/veilings/brangus…
4
274
Nadat hy vyf kanse gekry het om te bly leef, boer hy só hard as wat hy kan, het Pieter Nortjé van Sitrusrand naby Kirkwood in die Oos-Kaap gesê nadat hy  in Boksburg as 2026 se Graanprodusent van die Jaar bekroon is. landbou.com/bedrywe/akkerbou…
3
293