
Bookings/Besprekings: [email protected]
Pretoria, South-Africa.
Joined April 2010
- Tweets13.7K
- Following387
- Followers31.9K
- Likes8K
Ricus Nel - Bok Is Beter (Amptelike Musiekvideo) youtu.be/mweJDHx31Jg?si=0C8D… via @YouTube
1
3
291
Most exciting backline in world rugby!
I need to see a “Brasse Backline” experiment at least once in my life. 😭🙏🏽
9. Grant Williams
10. Manie Libbok
11. Kurt Lee Arendse
12. Damien Willemse
13. Canan Moodie
14. Cheslin Kolbe
15. Sacha Feinberg-Mngomezulu
Let em run Wales ragged on the end of year tour or something
1
1
318
This is still a reality in South Africa. 🇿🇦 Barbarism… People from satan. @realDonaldTrump @afriforum @kalliekriel
More vriende! Hoop almal het n heerlike paasnaweek sovêr? Se bietjie vir my mans en vrouens, watter jag geweer kaliber is jou gunsteling? Vrydag bring ek en Riaan Benade n splinter nuwe liedjie uit met die naam 308! Stoor hom solank hier op die skakel:
ricusriaan.lnk.to/308
1
275
Please come Mampuru. But please be right in front, so we can make an example of you.
This Post is from a suspended account. Learn more
😳
Replying to @RicusNel1 @bennyjohnson
From 2022-2024, South Africa received approximately $1.635 billion in U.S. aid, including $660 million in 2022, $75 million for COVID-19 assistance, and over $900 million for HIV/AIDS programs in 2024-2025.
1
2
346
Slowly but surely the world is beginning to see what is happening in South-Africa. What a relief.
7
301
Trots op die manne!!
Ons is terug op Afrikabodem. Nou moet ons voluit voortgaan om te BOU ter versterking van ons gemeenskappe en instellings, sodat ons ’n beter hede en toekoms vir ons gesinne, gemeenskappe en nageslag kan help vestig. Ons moet ook die druk wat vanuit die VSA op ANC-leiers geplaas word, optimaal benut om die land te help wegstuur van die vernietigingspad waarop dit tans is.
Ek sal om 16:00 vandag terugvoer gee oor die besoek aan die VSA op my en @afriforum se sosiale mediaplatforms.
Baie dankie aan my kollegas @flip_buys, @SolidariDirk Hermann en @JacoKleynhans van die Solidariteit Beweging (@SBeweging) en @solidariteit vir die suksesvolle spanpoging wat ons saam in die VSA kon aanpak.
To all Americans. 🇺🇸 Just saying. 🧐 @realDonaldTrump @DonaldJTrumpJr
2
238
Watse veranderinge dink jy gaan Rassie in die Bokspan hê die naweek? Los jou bokspan hier in die comments dat ek kan sien! Speel saam. 💪🏼
2
2
484















