Herman Lensing (@HermanLensing) header
Herman Lensing (@HermanLensing) profile picture

Editor SARIE KOS | Authour of 6 books, #HUISKOS / HOME COOKING now on shelf |Food producer #MasterChefSA| See me on @Viatv | Passion for food, friends and life

Cape Town
Joined August 2009
Photo by Herman Lensing (@HermanLensing)Photo by Herman Lensing (@HermanLensing)Photo by Herman Lensing (@HermanLensing)Photo by Herman Lensing (@HermanLensing)Photo by Herman Lensing (@HermanLensing)Photo by Herman Lensing (@HermanLensing)Photo by Herman Lensing (@HermanLensing)Photo by Herman Lensing (@HermanLensing)Photo by Herman Lensing (@HermanLensing)Photo by Herman Lensing (@HermanLensing)
It's okay. Life doesn't have to be perfect. It just has to be lived. – at Bellville, South Africa
1
En dit is Herman Lensing. “Vat alles met ’n knippie sout … want hoe ouer ek raak, hoe meer leer ek dat ’n mens nie altyd alles of almal te ernstig moet opneem nie.” Aldus die man met die mooiste smaail in die bedryf. @afrikaansdotcom – at Bellville, South Africa
Kry ‘n voorsmakie van my nuwe boek, #HUISKOS, in die nuutste @huisgenoot! @PenguinBooksSA
“visibility these days seems to somehow equate to success. Do not be afraid to disappear, from it, from us, for a while, and see what comes to you in the silence” #MichaelaCoel – at Bellville, South Africa
after the plague came the renaissance
1
Die Somer-uitgawe van @SARIETydskrif #SARIEKOS is vandag in die winkels. Dis een van my beste uitgawes nog, ek baie trots op wat ek en die span gedoen het. Ons gee vir jou die ABC vir 2021 Somer! Gaan kry joune vandag.
1
3
9
“It’s hard to beat a person who never gives up.” Babe Ruth
1
1
“Be curious, not judgmental.” -Walt Whitman
Ek hou al my duime vas @afrokaans
INVITATION Join us at 17:00, as we announce our 2020 winners of the much loved Golden Horn. Stay in. Dress your best. Grab your bevvy. We promise it's going to be an awesome experience. Go to our Twitter, Facebook or Youtube page for all the action. #LoveSATalent #SAFTAs14
2
Dis lockdown! NIE VAKANSIE Nie! Kan ons asb die twee skei van mekaar! #wordwakkermense
“Ek sal aanhou dans, glimlag en lewe tot die dag wat die groot klok vir my lui”
5
Replying to @TraceyLange
@TraceyLange dink dis tyd vir @BoneyM_es Ek kort sing along verkeer! 🎄
1
2
|KORTPAD RESEP| Bak piesangbrood met net 3 bestanddele: druk 6 piesangs fyn en gooi in mengbak. Voeg by 500 g-sakkie bruismeel en 400 ml-blik klappermelk. Roer tot glad. Gooi in gesmeerde broodpan. Bak vir 40-50 minute teen 180°C of tot gaar. Hemel!
2
8
TJERRIE-PIT-TJERRIE-PIT! 🍒 @helenzille het my kersies geëet! (Uit Donderdag se TUSSEN ONS-episode op kykNET & kie) 🤣 @NBPublishers @SARIETydskrif @Netwerk24
1
6
Hierdie vrou! Gister vir haar ‘n kopie van #ditproesooshuis gegee. My ma sou skaam smile! @HellenZille
7
#DitProeSoosHuis nou landswyd in boekwinkels.
1
2
9
🤩 Ek is nog altyd 'n groot aanhanger van #Kokkedoor en in vanaand se episode gee ek die top-vyf spanne 'n uitdaging! 💃 Hulle kom help my by die jaarlikse swierige @Woordfees & Bravo!-bal! Moet dit nie misloop nie! 📺 20:00 op @kykNETtv! @KykKokkedoor
2
5
Om lekker te kook was nog nooit so maklik nie! @CheckersSA #ReadyToChef – at Bellville, South Africa
2
I believe in pink I believe laughing is the best calorie burner I believe in kissing I believe in being strong when everything seems to be going wrong I believe that happy girls are the prettiest girls I believe that tomorrow is another day, I believe in miracles Audrey Hepburn
1
1
7