Marcelle (@777Cella) header
Marcelle (@777Cella) profile picture

Moenie met my praat voor ek koffie in het nie. Forever Blessed.

tussen goeie boeke
Joined November 2011
Photo by Marcelle (@777Cella)Photo by Marcelle (@777Cella)Photo by Marcelle (@777Cella)Photo by Marcelle (@777Cella)Photo by Marcelle (@777Cella)Photo by Marcelle (@777Cella)Photo by Marcelle (@777Cella)Photo by Marcelle (@777Cella)Photo by Marcelle (@777Cella)Photo by Marcelle (@777Cella)
Ek hoop sy kyk mooi na jou en bid in die aande vir jou. Ek hoop jy kyk mooi na jouself, maar ek sal bly vir jou bid.
14
29
Die snooze opsie raak gevaarlik.
1
3
Ireland ek verlang na jou.
1
Jou konstante "Nee" is soms versmorend.
1
4
Jammer, *maar net met 10 000 verskonings* Jy kon eerder maar net stil gebly het.
1
Die dinge wat jou vang op die plaas: - Om 12uur wakker te skrik met 'n plaaswerker op die stoep en die hond blaf. - Jou aanstaande 'n soen op die skouer te gee voor hulle met bulletproof vests uit gaan. - Dan wag jy.
Elke dag wat ek in hierdie apteek werk, stoot pasiënte my sover om te wil GR swot. Want nommers praat nie terug nie.
1
Tand pyn so erg soos n tequila hoofpyn.
1
103 dae en dan verande vertel ek na Mev. Davel.
1
1
Soos in 2018 roer jou gat. Ek kan nie meer wag nie.
So ons het vandag op die vloer middag ete geëet in ons toekomstige huis.
Julle weet daai boer seun waarvan ek julle vertel het. Ons is vandag verloof.
10
Soek jy na my lag, na my soene, na my reuk, na my liefde, na my geselskap, na my.
4
Ons probeer so erg jonk bly, maar ons besef nie soms wat 'n voorreg dit is om oud te word saam iemand wat jou nie dryf om moord te pleeg nie. Om stok oud te word saam iemand wat jy opreg lief het.
1
4
11
Hy het met die beste intensies my voete onder my uit geslaan. Die plaas seun wat ek nie verdien nie.
3
Vir jou gaan ek lief hê tot die einde toe.
1
4
Ek verdien ń hoofpynlose lewe.
1
Ek is gereed om, wat ook al oor is van my vir ewig, met jou te spandeer.
1
Do you remember when you joined Twitter? I do! #MyTwitterAnniversary
Hoe meer verantwoordelikheid my bekruip, hoe meer wil ek terug hardloop potch.
1