Radio Namakwaland (@934fm) profile picture
Vredendal
Joined September 2011
Mike Pretoius in die ateljee vir Talent 20:15, bly ingeskakel en luister saam.
2
3
Luister na Talent vanaand om 20:15 met Mike Pretorius van Koekenaap.
1
2
Hier is Ettiene Matwan besig in Vanrhynsdorp met die ontwikkeling van jong dansers, jy kan ook eenkeer in die maand na om luister om 19:30 in die program Kuns en Kultuur met Brian Owies
1
Bly ingeskakel vir Gebedsmure om 19:30 met Leraar Nico Beukes Tema: Gebed van intersessie
1
Luister om 20:00 na Jy die Entrepreneur met David Malherbe Onderwerp: Administrasie (Vervolg)
1
In Dwelmvry om 20:30 praat Brian Owies met Terry van der Merwe van NTC oor die ondersteuning van 'n verslaafde.
1
!Wen! Vanmiddag met Radio Namakwaland die geleentheid om die Maskam 4X4 challenge by te woon. Whatsapp die woorde "Maskam 4x4 challenge jou naam en van" na 0793507339.
1
Stuur jou gebedsversoek na Whatsapp 079 350 7339 Sms 33282 Skakel 027 213 4208
1
Goeie middag, dis kuiertyd saam met Hesta Stols in Barshou vanmiddag tussen 13:00 tot 16:00. 13:10 Nuus Aktueel 13:30 Landbou Aktueel 13:45 Luisteraarskeuse 14:30 5 minute van hoop saam met... facebook.com/permalink.php?s…
Die Invincible Rugby Club by Brian Owies in Jeugtyd Wedstryd Sekretaris Salvester Coetzee Hoof afrigter Hilton Skippers
1
Talent met Chantelle en charlene Lott die tweeling en Sammy van Vredendal Noord in die ateljee.
hier is die foto's CAB Lede wat gisteraand by Brian Owies in die program Dwelmvry gekuier het Errol Job Streeksvoorsitter van die CAB met Heinrich en Enjolina.
Luister vanaand na Talent om 20:15 met Chantelle Lott van Vredendal Noord.
Bly ingeskakel vir Gebedsmure vanaand om 19:30 met Ruth Saal.