ALFA Expo (@ALFAExpo) header
ALFA Expo (@ALFAExpo) profile picture

A festival of livestock events. Expos, auctions, interbreed competitions, static exhibits, practical demonstrations, courses and much much more.

Parys, South Africa
Joined May 2016
Photo by ALFA Expo (@ALFAExpo)Photo by ALFA Expo (@ALFAExpo)Photo by ALFA Expo (@ALFAExpo)Photo by ALFA Expo (@ALFAExpo)Photo by ALFA Expo (@ALFAExpo)Photo by ALFA Expo (@ALFAExpo)Photo by ALFA Expo (@ALFAExpo)Photo by ALFA Expo (@ALFAExpo)Photo by ALFA Expo (@ALFAExpo)Photo by ALFA Expo (@ALFAExpo)
Die eerste #ALFA2019-opedag vind vandag plaas by die @AfriDome in Parys. @ALFAExpo vind hierdie jaar van 17-19 September 2019 plaas. #ALFA
1
2
Mega-oskompetisie skep bande met liefdadigheid Lees: https://teapawt.net/t.co/ReVb4n6CTw #ALFA2018 #alfaMEFAos #PlaasMedia
. @grootplaas het onlangs 'n terugblik gedoen oor #ALFA2018 en gesels met ‘n paar belanghebbendes oor hulle indrukke van die geleentheid. Volg die skakel om na die insetsels te kyk: https://teapawt.net/t.co/VQG3xORAKj
#Veeplaas het onlangs besoek afgelê by die #ZoetisIntensieweSkaapboer van die jaar, Danie Bruwer en sy seun Danie jnr. Die Bruwers het by #ALFA2018 dié toekenning ontvang. Lees oor hulle boerdery in die Desember-uitgawe van @Veeplaas1 .
Lees in die Desember-uitgawe van @Veeplaas1 meer oor die #ALFA2018 landbouskool van die jaar. #ALFAjeug
Die #Javlin #ALFA-studenteprogram is ’n integrale deel van @ALFAExpo en is jaarliks ’n prioriteit van dié veehandelskou. Lees meer: https://teapawt.net/t.co/a15gwqEUxP
ALFA Expo retweeted
Die November-uitgawe van Veeplaas is propvol terugvoer oor #ALFA2018. Kry jou eksemplaar nou: https://teapawt.net/t.co/OI9At143WZ
#ALFA2018 offered a lot to see and a lot to do. One of the new introductions to ALFA was the #FEAD sessions, a series of talks aimed at discussing development in the agricultural sector. Read: https://teapawt.net/t.co/CwFOriQ31k
1
Two in a row for Angus meat in #ALFA2018 beef challenge. Read: https://teapawt.net/t.co/m1m56cjPm1
1
1
#ALFA2018 was 'n fees! Volg die skakel vir fotohoogtepunte en nuus: https://teapawt.net/t.co/kSydW0HNNN Sien julle weer vir #ALFA2019 van 17 tot 19 September by die @AfriDome in Parys.
Die aankondiging van die #HinterlandInterras-wenners was weereens 'n groot hoogtepunt by #ALFA2018. Baie geluk aan die wenners! Volg die skakel vir die volledige inligting: https://teapawt.net/t.co/LhgKzAd3Jw @Hinterland_SA @ALFAExpo
2
3
ALFA 2018 was vanjaar weer die gasheer in die finale rondte van die @ToyotaSA Nasionale Jong Afslaerskompetisie. Lees: https://teapawt.net/t.co/PDFbp97Oae #youngauctioneers @ALFAExpo @WestonAgCollege @gwkgroup
2
1
#ALFA2018 once again hosted the final round in the @ToyotaSA National Young Auctioneer Competition. Read: https://teapawt.net/t.co/5HaraqksLv #youngauctioneers @ALFAExpo @gwkgroup @WestonAgCollege
1
1
Baie geluk aan al die @Vleissentraal versprestasiekampioene by #ALFA2018
3
3
Baie geluk aan die @gwkgroup nasionale suiwelinterraskampioene by #ALFA2018
Die #Zoetis Intensiewe skaapboer van die jaar is pas aangekondig by #ALFA2018. Die groot wenner is Danie Bruwer van Paul Roux.
Die #HinterlandInterras se groot wenners is aangekondig by #ALFA2018 Die vleisbeesinterrasbul is ACE v Santa-Rey Santa Gertrudis-stoet v Reymund de Villiers van Sannieshof. Die vleisbeesinterraskoei is Dipsy van Pieter Oelofse se Taaiboschspruit Simmentaler-stoet van Lichtenburg
The @ToyotaSA #youngauctioneers champs have been announced at #ALFA2018 The junior winner is Fiso Hadebe of Weston Agricultural College. The young winner is Barco van Niekerk of @gwkgroup
En die #SantamLandbou #kuilvoerkoning is! Vir die tweede jaar in 'n ry...Westend Landgoed Die skolewenner is Agri Merensky!
1
1