2 Busse, 10 bands. Rock 'n roll op wiele

Joined October 2009
Die naaste ding aan Avontoer hierdie jaar op Hermanus. Kyk bietjie watter lekker bands ook te sien is!... fb.me/7nNVmiXhl
Kurt Darren se nuwe album se naam is "Seerower". Almal weet dat jy nie 'n seerower is net omdat jy 'n oogklap dra nie ;) #youredoingitwrong
1
6
1
All hands on deck! 'n Paar Avontoer alumni herenig vanaand ten bate van 'n tjommie wat in die moeilikheid is. As... fb.me/1DqWqFgKT
Een vir nostalgiese gees: fb.me/2hw0spPMw
1
1
1
Bohemia in Stellies het 'n page, gooi n like! Mannre met die koudste Jägermeister South... fb.me/EhGWdaPv
Ons het #noutoerons onttrekkingsimptome, maar vang @zinkplaat____ vanaand in De Vette Mossel in Grootbrak @mktv_ #zink10jaar
"@ajvanniekerk: @Avontoer blues." Ditto!!
Lekker No One's Arc in Stellies!!!! fb.me/2mltoNSqV
Avontoer alumnus, seerower, riot kickstarter en regisseur van '06 se Avontoer Doccie, Jozua Malherbe, se eerste... fb.me/Hgi1xame
I posted a new photo to Facebook fb.me/wMC5SpX6
is nie dood nie, hy/sy/dit is net uitgepass....
Woensdag is Vrouedag, en wat 'n beter manier om dit te vier as om te kyk hoe die talenvolle vroue van LAVI en... fb.me/Ned0v3LJ
Paar lekker fotos en woorde van laas jaar! Jägermeister South Africa, Tassenberg, MK fb.me/1LLvjuY0N