K tho . (@BabeSteyn) header
K tho . (@BabeSteyn) profile picture

Suid-Afrika.♡Bar one milkshake ✌️♥️

Joined June 2014
Photo by K tho . (@BabeSteyn)Photo by K tho . (@BabeSteyn)Photo by K tho . (@BabeSteyn)Photo by K tho . (@BabeSteyn)Photo by K tho . (@BabeSteyn)Photo by K tho . (@BabeSteyn)Photo by K tho . (@BabeSteyn)Photo by K tho . (@BabeSteyn)Photo by K tho . (@BabeSteyn)
It's ok, it's just medicinal wine.
4
189
317
Snaaks hoe ek elke keer dink dit sal anders wees.
7
5
Ek weet klein bietjie minder as fokol vir more se eksamen. 👌🏻
1
2
My motivering om te leer is vandag in dieselfde bootjie as die platinumprys. Die laagste in 6 en 'n half jaar. 😒
1
2
maar toe jy my soen, het die storms binne my steeds nie bedaar nie
6
9
Jou oë glinster steeds met beloftes van eendag;eendag gebeur nie oornag nie, nee, dit gebeur dag vir dag. Elke dag is eendag.
24
6
seuns huil, sigarette maak dood, ouers lieg, skepe sink, blomme gaan dood, lewe gaan voort, met of sonder jou.
15
8
Moenie dit n droom noem nie, noem dit n plan.
7
6
Liefde is daar as jy dit wil hê... – at Pretoria, South Africa
2
3
'Jy is die rede vir die lig wat rondom my uitstraal.' – at Pretoria, South Africa
4
1
Kom kyk my in die oë en gee my 'n rede om nie in eendag te glo... – at Pretoria, South Africa
12
3
Ek bid dat jou drome sal waar word – at Pretoria, South Africa
3
2
Most men die at 27, we just bury them at 72.
9
3
Die regte mense sal mekaar ontmoet, want hulle het dieselfde wegkruipplek.
14
14
Ek het gesien hoe die sterre in jou oë gaan lê en die sekelmaan op jou wange – at Pretoria, South Africa
13
16
Hy's nie meer lief vir haar nie, net gewoont. Nou is sy net nog 'n bad habit wat hy moet afleer.
15
11
Almal kyk die Rugby game... Ek vat 'n nap. So bly ek het nie my tyd gemors nie.
1
1