Charl Braai Bruwer (@CharlBraai) header
Charl Braai Bruwer (@CharlBraai) profile picture

Charl Braai Bruwer en Heinz Winckler is BRAAI Ve' NOTE.........Waar vermaak en Braai bymekaar kom

Cape Town
Joined August 2014
Photo by Charl Braai Bruwer (@CharlBraai)Photo by Charl Braai Bruwer (@CharlBraai)Photo by Charl Braai Bruwer (@CharlBraai)Photo by Charl Braai Bruwer (@CharlBraai)Photo by Charl Braai Bruwer (@CharlBraai)Photo by Charl Braai Bruwer (@CharlBraai)Photo by Charl Braai Bruwer (@CharlBraai)Photo by Charl Braai Bruwer (@CharlBraai)Photo by Charl Braai Bruwer (@CharlBraai)Photo by Charl Braai Bruwer (@CharlBraai)
Ek ry spesiaal Tableview toe vir my steaks nou ...net eenvoudig ongelooflik en in n ander klas....nadat ek hulle wagyu probeer het is ek verslaaf....vanaand is hulle grassfed rib eye op die spyskaart...kan nie... facebook.com/149677483057270…
Lekker gekuier saam met my tjom Christo Snyman van Die Broers....seker die vriendelikste man in die bedryf.....baie dankie Tygerberg Sakekamer - Business Chamber ....altyd n vooreg om n beoordelaar by die wel orgeniseerde potjiekos kompetisie te wees.
2
Garnaal pasta potjie met n heerlike roomerige witwyn sousie.....#DaarVatHy
Een ding van facebook...hy gooi so elke nou en dan n oomblik terug...was n great oggend en geleentheid om saam met die legende , Steve Hofmeyr , te kon kuier en n vleisie te kon tan.
N dag vol pret en heerlike potjie kos op stel as gas beoordelaar vir LAAT DIE POTTE PRUT / VIA TV #DaarVatHy Media Club Productions
Dis hoe ons dit doen in Sa....n Braai of Bribe ? Dis naweek.....steek n vuurtjie aan en hou die kole warm. Braai Groete!! facebook.com/charlbraai/vide…
Gaan besoek gerus vir Novel Ford Cape Town Stellenbosch en Novel Ford Cape Town Paarl vir n paar ongelooflike pakette op jou volgende Ford Ranger .... baie dankie vir julle getroue borgskap , al drie jaar deel van die familie !!
Kom probeer n heerlike volledige spit braai vir n wegneem ete by my splinternuwe Bistro en Braai winkel , reg lanks Jamrock Theatre - Brackenfell. Vanaand , Woensdag 25 April ,vanaf 16:00 - 20 :00 vir slegs R95 per... facebook.com/charlbraai/post…
Maandag 2 April , maak ek my heel eerste Charl Braai Bruwer winkel oop reg lanks Jamrock Theatre - Brackenfell ...... baie min slaap en laat nagte later .... raak n droom waar !! Kom loer in en groet.#DaarVatHy
1
Liewe ouers....het sopas 21 potte beoordeel vir Tygerberg Sakekamer - Business Chamber.....ek is nou... fb.me/zHp5SGsr
Het so paar boodskappies ontvang...ek is binnkort weer terug met my braai tang en rooster by Bok Radio / BokTv... fb.me/LVzxMuzn
1
Kompetisie tyd !! Ek is opsoek na jou gunsteling braai resep...nie langer as n 45 min resep...ek gaan hulle... fb.me/4pBgIb3tT
Perrie Hoenor !!! Robbie Wessels gister by die Bok Radio / BokTv kosfees....wat n great ou ....hy het die hele... fb.me/8W9Nob0Vz
2
Ek is besig met 300 kg Kerrie vir die Bok Radio / BokTv Kosfees.....nie eers Mariah Carey kan so baie kerrie maak... fb.me/85Q9EWSJK
1
Hierdie video het my as n groot man vanoggend met n knop in my keel gelos en trane in my oë.. na gister se plaas... fb.me/1pSgWJOcH
2
1
Baie dankie aan Maybru clothing wat sopas aanboord gekom het as n borg .....die manne borg my met die coolste... fb.me/uPA4SYwC
Picanha Rump met n knertsie...Bok Radio / BokTv Brekfis Braai fb.me/6MJTupG5A
1
3
Hierdie week op Sinkplaat Sessies kykNET NOU , Kanaal 146 kuier ek saam met Brendan Peyper en Liezel Pieters ,... fb.me/8ryiZUHPX