Debbie π¨πποΈπ retweeted
Sorry guys ..... it's my birthday.....I couldn't help myself...ππππ
Debbie π¨πποΈπ retweeted
My liefdevolle Vader, ek glo met my hele hart dat U wil in my lewe sal geskied, U belowe dat U sal voorsien in wat ons nodig het, ons weet U kan dit doen, want alles op aarde behoort aan U, elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom uit U hand, daarom sal ek ALTYD op U vertrou




























