90% of the proceeds of sales of this book, will be for the exclusive use in upliftment and care for the needy white people of South Africa.
8 Mei 2019 = Stemdag en dit is ook Woensdag en daarom het ek my Woensdag in Wit bloes aan en het trots my kruisies gaan trek. Hoop jy doen dieselfde.
Ek deel net hier op Twitter, indien jy hulp verlang, sluit aan by Miljoen Stemme vir Steve se FB blad. Groete
Mag hierdie Paasnaweek vir almal 'n mooi en rustige tyd wees. Geniet die samesyn met familie en vriende.
Ek is dalk net 1 ou druppeltjie in 'n enorme emmer, maar ten minste is ek 'n beginselvaste druppel in 'n ander emmer.
Oor 'n paar uur is dit Desember.
Help asseblief... MSVS, Bank: FNB, Rek nr: 62538548613, Tak kode: 255005, Verw. nr: TAS of maak 'n R 10 donasie deur die woord TAS te stuur na 38361. Byvoorbaat Dankie @MiljoenvirSteve @toekomsvonk @steve_hofmeyr
Ek is net so trots en dankbaar vir die geleenthede wat ons kan skep vir ons mense. @toekomsvonk Vir die Mense - Deur die mense. <3
Baie trots op ons entoesiastiese raadsvergaderings, ons planne vir ons mense en ons eerste voertuie by @toekomsvonk


























