Kry nou my nuutste enkelsnit op alle digitale platforms. m.facebook.com/story.php?sto…
20
Kry John Deere Hoed nou hier…. music.apple.com/za/album/joh…
17
vyd.co/Johndeerehoed
Pre save my nuwe enkelsnit John Deere Hoed nou hier dan het jy hom eerste Maandag as hy uitkom.
15
Ek tree Saterdag 27 Mei op by die Oppiland Fees. Bespreek nou by Ltickets.co.za en voorkom die verhoogde kaartjiepryse by die hek!
24
Ek is ook die jaar te sien by Melk Fest. Kry jou kaartjies hier quicket.co.za/events/210843-…
12
My nuwe song is sterk oppad, gister al die ongemengde weergawe gehoor en dit klink sommer lekker.
14
Ons het vandag so bietjie by Cooler Box Studios gekuier vir die vocals op my nuwe enkelsnit. Vonk Musiek #VONKMUSIEK #afrikaansemusiek
13
Mõre kuier ons weer in die ateljee met die nuwe enkelsnit se vocals, kan nie wag nie. #vonkmusiek #fanuspienaar #johndeerehoed
18
Dankie aan Die Land die afgelope naweek, sien julle by die CANSA Relay by Toutrek Park die naweek.
16





