Getroud Met Rugby (@GMRkykNET) profile picture

Ons wil weer die beste wees! is die nuwe kreet van die Styders. Seisoen 4 begin weer op kykNET die 17e Julie.

Johannesburg
Joined April 2012
Photo by Getroud Met Rugby (@GMRkykNET)Photo by Getroud Met Rugby (@GMRkykNET)Photo by Getroud Met Rugby (@GMRkykNET)Photo by Getroud Met Rugby (@GMRkykNET)Photo by Getroud Met Rugby (@GMRkykNET)
Die wenner van ons algehele deurlopende kompetisie is Ansia Theunissen Joles! Baie geluk!!
3
8
Hanna Grobler, Kiki in Getroud met Rugby, vertel in vanaand se episode van Maatband wat haar geheime is vir 'n... fb.me/20OlPvaBD
5
Fluit fluit, ons storie is uit! Baie baie dankie vir almal se ondersteuning in hierdie seisoen! Sonder julle is... fb.me/IYf4SOEW
2
1
Hanna Grobler, wat die rol van Kiki vertolk, en haar kêrel, Bok van Blerk, neem deel aan die eerste episode van... fb.me/1JYYLaT68
1
2
3
Hoe oulik was dit nie toe Raka gevra het om hom te vergewe nie! En toe Adam vir Schalk vra of hy met Mieke kan... fb.me/1CtcSa70y
1
Hier's 'n insetsel van gisteraand se episode. Is jy bly oor wat met Letitia gebeur het? fb.me/1ELTicLUp
1
Ek hoop julle sit al gereed voor die kassie!! In vanaand se episode... Wat is Schalk se 1ste, 2de en 3de... fb.me/2uMgJNuuy
4
STRYDERSDAG!!!!! Moenie vanaand ons laaste episode van seisoen 4 misloop nie!! Aksie askie aksie!!! Wat dink jy gaan gebeur??
7
3
2
Hierdie fliek lyk of dit sommer jou voete onder jou gaan uitslaan!! Dit begin vandag draai!! Moet dit nie mis... fb.me/2axA2uGyA
1
Getroud se Adam pryk op die voorblad van Huisgenoot hierdie week! fb.me/22SmX9fWM
1
Dit is uiteindelik NAWEEK!!! O Ja! Se hierdie saam met my... VRYDAAAAAG!!!
2
1
Way is jou mening?? Sal jy ook jou aanstaande dwing om op een knie te gaan? Soos Mieke vir Adam?
1
Getroud met Rugby: 2 Oktober 2012 (Deel 2)| Kyknet fb.me/2aaJn2RMR
2
1
Getroud met Rugby: 2 Oktober 2012 (Deel 1)| Kyknet fb.me/2b5vcAp9Q
1
Ek brand om te hoor wat jy gedink het van gisteraand se episode!!?? Wat was vir jou die beste deel! Ek het self... fb.me/1YoxNSdbA
3
In vanaand se episode... Volgens Pottie, wat is die verskil tussen 'n man en 'n vrou se kop? Stuur jou antwoord,... fb.me/1HjNMzl1O