Vanaand gesels ek met die digter en wenner van vanjaar se #ingridjonkerprys @pieterod Pieter Odendaal net ná 18:30 op @SABC_2 @sabcnuus #SABCTVNuus #asofgeenbergeooithiergewoonhetnie
Die Afrikaanse TV-nuusspan van @sabcnuus staan gereed om jou die dag se nuus te bring om 18:30 op @SABC_2 #SABCTVNuus @SABCNewsOnline #moetditniemisloopnie
4
Bedreigde #swartrenosters terug in Afrika ná epiese tog, Denel-sage kry nuwe draai, BLF-leierskapstryd woed voort, verwikkelinge in die Iran-VSA-twis en die jongste #krieketnuus om 18:30 op @SABC_2 #SABCTVNuus met my en @daniellewass
Bly ingeskakel op @SABC_2 vir meer oor #AlexShutdown #Davison en die #Banyana se vooruitsigte in die Afrikaanse #SABCTVNuus @sabcnuus
Insightful morning thanks to @Journ_SA on the state of the #newsroom with valuable contributions by @comradesipho @CitizenMediaNow @riaanw and more...
In vanaand se Afrikaanse #SABCTVNuus om 18:30 op @SABC_2 het ons meer oor minister Mbalula se planne vir SA se hoofweë, ‘n klopjag deur die Valke aan die Oosrand en kyk hoe @SANParks se oudveldwagters renosterstropery ‘n hou toedien. @sabcnuus @SABCNewsOnline
Onthou dat die Nuus in Afrikaans vanaand al om 18:15 aan die beurt kom op @SABC_2 weens die #RSAvsNZ -wedstryd. #Bokke! #SABCTVNuus
1
The winds of change have made themselves known all through the night in #jozi, bring on those #Elections2016 #ElectionResults !!!
Today make your way to raise yr voice by making a choice. Go for those who will get yr municipality functioning 4 ALL who live in it, vote!
Help raise #breastcancer awareness with @ThePinkDrive & #Totalsportswomen. Enter the race at totalsportswomensrace.com Entries close 29/07!








