Innibos Laeveld Nationale Kunstefees ๐Ÿ—“๏ธ3 tot 6 Julie 2025 ๐Ÿ“Mbombela, Nelspruit https://xitter.cf/t.co/jNVQbSzqRQ

Mbombela, South Africa
Joined May 2011
Hy Ricci, da'as ๐‘ณ๐‘ฌ๐‘ฒ๐‘ฒ๐‘ฌ๐‘น dinge daar buite ๐ŸŽต soos Innibos se kaartjieverkope wat vroeรซr open op 28 Februarie 2025! #Innibos2025 #VakansieBeplanning #KaartjiesOop28Feb #SpaarVirJouLekkerJaar
100
What a LEKKER Celebration! The streets of Nelspruit came alive with the vibrant sights and sounds of the Mpumalanga Cultural Experience Parade! ๐ŸŽ‰ It was a true celebration of the rich cultural diversity and unity that makes our beautiful nation so unique and colourful. #innibos
174
๐‡๐ˆ๐„๐‘ ๐ˆ๐’ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ“ ๐’๐„ ๐…๐„๐„๐’๐ƒ๐€๐“๐”๐Œ๐’! Skryf dit in jou dagboek, maak 'n knoop in jou oor, sit 'n "reminder" op jou selfoon... solank jy net hierdie datums onthou, want dan fees ons weer GROOT in die Laeveld! innibos.co.za #Innibos2025
68
Bietjie goeie nuus vir Black Friday!!
1
Kaartjies is beskikbaar by @Computicket #BietjieBietjieBos #standardbankinnibos Die volledige program is op ons webwerf innibos.co.za
3
Kaartjies open vanoggend 9:00 by @Computicket hou jou vinger op die knoppie #BietjieBietjieBos
1
Raai wat?! Van 1 tot 5 Desember 2021 gaan ons Bietjie-Bietjie-Bos!! Dagboek solank die datum๐ŸŽ‰ Ons sal die program binnekort met julle kan deel. Stof solank die dansskoene af en skud die feesvere reg. Ons sien julle een van die dae! #standardbankinnibos2021 #BietjieBietjieBos
1
2
4
As dit reรซn vry te stel. Nou beskikbaar op alle stroomdienste lnk.to/AsDitReenMB @KarlienVanJ @murraylubbe @WasserfallFans @AfrIsGroot @GrootFM
1
1
Gaan BOS inniMALL by @ilangamall Volledige program by innibos.co.za
3
3
Skakel mรดre 19:00 in op Radio Laeveld 100.5FM en geniet die laaste kykNET & Standard Bank Innibos - In jou huis konsert met Elvis Blue.
Baie geluk aan Jaco Smit, wat as wenner van Die GROOT Ontbyt en @StandardBankZA Innibos Liedjie-Inni-laai Liedjieskryf Kompetisie aangekondig is vanoggend!! @GrootFM @KarlienVanJ @WasserfallFans @Murray_Lubbe
1
Skryf nou in vir die Innibos Look alike kompetisie in samewerking @huisgenoot daar is fantastiese pryse op die spel @ilangamall
2
Ons sien baie uit na vanaand se In Jou Huis konsert in samewerking met @kykNETtv en @radio_laeveld As jy ook wil saam luister skakel 19:00 in op 100.5FM en geniet die konsert saam ons en @JakDePriester
2
3
Skryf nou in vir Liedjie-Inni-laai liedjieskryf kompetisie @GrootFM #liedjieinnilaai #innibos #DieGROOTOntbyt
1
Hoekom doen ons Eisteddfod? Margit Meyer Rรถdenbeck gaan julle 'n paar tips en truuks leer by die Innibos Eisteddfod Werkswinkels! 30 en 31 Julie 2021 se werkswinkels sorg vir uitstekende voorbereiding vir die Nelspruit Eisteddfod teen net R60 per persoon innibos.co.za/projekte
Innibos Eisteddfod Werkswinkels in samewerking met NATI. Hierdie is 'n uitstekende geleentheid om jou voor te berei vir jou optrede by die Nelspruit Eisteddfod. Besoek innibos.co.za/projekte vir meer inligting