KKNK (@KKNKfees) header
KKNK (@KKNKfees) profile picture

Vier die KKNK se 30ste verjaarsdag van Saterdag 28 Maart tot Saterdag 4 April 2026 op Oudtshoorn in die Klein Karoo.

Oudtshoorn
Joined June 2010
Photo by KKNK (@KKNKfees)Photo by KKNK (@KKNKfees)Photo by KKNK (@KKNKfees)Photo by KKNK (@KKNKfees)Photo by KKNK (@KKNKfees)Photo by KKNK (@KKNKfees)Photo by KKNK (@KKNKfees)Photo by KKNK (@KKNKfees)Photo by KKNK (@KKNKfees)Photo by KKNK (@KKNKfees)
As jy ’n energieke, vriendelike, verantwoordelike en georganiseerde individu is, het @KKNKfees ’n opwindende geleentheid vir jou! Doen aansoek vir ’n tydelike pos as venuebestuurder by die 31ste KKNK op Oudtshoorn. 📧 Stuur jou CV na [email protected]
1
52
Word ’n Vriend van die @KKNKfees en geniet eksklusiewe voordele. Kry die feesprogram eerste, bespreek jou kaartjies eerste teen afslagpryse en ontvang afslag by uitgesoekte besighede op Oudtshoorn. Geniet al hierdie lekker voordele en vele meer: kknk.co.za/vriende-van-die-k…
1
1
43
Die @KKNKfees is op soek na ’n markte-bemarker om die marktekoördineerder te ondersteun met die ontwikkeling en groei van die @KKNKfees se markte en stalletjies vir die 31ste fees! 🎪 Tydelike pos: Markte-bemarker 📧 Stuur jou CV en ’n kort motivering na [email protected]
1
50
Teksmark Joburg 2026 begin môreoggend om 09:00 by UJ Kuns & Kultuur. Sluit aan vir drie sessies waartydens die eerste saadjies vir nuwe Suid-Afrikaanse teatertekste geplant word, asook ’n fassinerende sessie oor die kuns van kabaret. Bywoning is gratis: kknk.co.za/teksmark-joburg-2…
1
41
Teksmark Joburg 2026 eindig met 3 tekste wat as leesteater by UJ Kuns & Kultuur aangebied word. Sluit by ons vir “I’m too mad to tell you” van Imaan Latif, “Meisie Fleisie” van Mosa Neema Rabannye en “The 7 Ages of Sue” van Luan Jacobs. Bywoning is gratis: kknk.co.za/teksmark-joburg-2…
1
52
By sessie 2 van Teksmark Joburg 2026 by UJ Kuns & Kultuur bied Marthinus Basson ’n inleiding tot die kuns van kabaret aan met konsepte, sketse en teksidees deur Llandi Beeslaar, Vihann van Rooyen, Ilse-Lee van Niekerk en Karli Heine. Bywoning is gratis: kknk.co.za/teksmark-joburg-2…
1
1
81
Teksmark Joburg begin by UJ Kuns & Kultuur met “Die prosedure” van Nico Taljaard, “Ticket Number 47” van Madinny Lebeko, “Death of a Postman” van Obett Motaung & “Escape from the CBD” van Loraine Wheeler. Bywoning is gratis: kknk.co.za/teksmark-joburg-2…
1
50
Nog net 1 week tot Spoegwolf, Tasché & Noemwoord by Hemelruim in Oudtshoorn kuier! Het jy al jou kaartjies vir dié woestyn-disko? Kom sing en dans saam by die pragtige Surval Boutique Olive Estate: hemelruim.co.za #Hemelruim2026, aangebied deur @KKNKfees
1
121
Stellenbosch! Dis hoog tyd vir Toyota Stellenbosch @Woordfees wat môre (3 Oktober) afskop. Hulle feesprogram is propvol teater, optredes, gesprekke, visuele kuns en ander ervarings, wat ook vele hoogtepunte van hierdie jaar se @KKNKfees insluit. Program en kaartjies aanlyn.
1
77
Momentum @AardklopFees skop môre (29 September) in Potchefstroom af. Op die feesprogram is hope produksies, optredes, kuns en geleenthede vir kuier, soos’it moet wees – met verskeie @KKNKfees-hoogtepunte om na uit te sien. Maak seker jy ondersteun die kunste in Potchefstroom!
1
1
80
Baie geluk aan Willem Anker met vanjaar se @ATKVSA-Prosaprys vir “Patmos”. “Patmos” is oorspronklik in 2024 as ’n debuutdrama deur die @KKNKfees aangebied, waarna dit verwerk is as prosa-publikasie, uitgegee deur Queillerie. Lees meer op @Netwerk24: netwerk24.com/kunste/boeke/w…
1
1
105
Het jy al jou kaartjies vir ’n musiekervaring onder die Klein Karoo-sterre met Spoegwolf, Tasché en Noemwoord? Kry jou kaartjies voordat dit te laat is en maak gereed vir ’n woestyn-disko op Oudtshoorn. Kaartjies by Computicket of computicket-boxoffice.com/e/…
1
124
Gister (Donderdag 10 September) se eerste drie sessies van die @KKNKfees se 11de Teksmark is nou aanlyn beskikbaar. As jy nie in die Baxter-teater se Pam Golding-teater by ons kon aansluit nie, volg al die aksie aanlyn. Kyk die sessies hier: kknk.co.za/teksmark-2026
1
54
Twee sessies met sewe nuwe leesteater-uittreksels is op dag 2 van die @KKNKfees se Teksmark te sien! Sluit by ons aan in die Pam Golding-teater by die Baxter-teater. Bywoning is gratis: kknk.co.za/teksmark-2026
1
74
Die laaste leesteater-uittreksels word in sessie 5 van @KKNKfees se Teksmark voorgelê. Sluit aan: “Why my Ulusu” van Stephanie Hough, “TILT” van Reuben Murphy, “Skaal” van Steyn du Toit en “Oralkind” van Peter-John Titus & Nico Scheepers. Bywoning gratis: kknk.co.za/teksmark-2026
1
75
Drie tekste word in die 4de sessie van @KKNKfees Teksmark in Baxter-teater voorgelê. Sluit aan vir: “Kind Regards en so” van Esther von Waltsleben, “Straatpraatjes” van Dean Balie en “Pêrels en pekanneute” van Janine Opperman & Henriëtta Gryffenberg: kknk.co.za/teksmark-2026
1
78
Dag 1 van @KKNKfees se Teksmark by Baxter-teater is hier! Die program begin met ’n inleiding tot kabaret, o.l.v. veteraan-regisseur Marthinus Basson. Daarna volg twee sessies waartydens uittreksels uit sewe nuwe tekste as leesteater voorgelê word: kknk.co.za/teksmark-2026
1
76
In die 3de sessie van @KKNKfees se Teksmark, word uittreksels uit “Doringdraad” van Richard van der Westhuizen, “Die Masjien” van Beyers de Vos, “From the River (Thames) to the Sea (Point)” van Mike van Graan & “Ontaard” van Jeanne-Marié Koekemoer gesien: kknk.co.za/teksmark-2026
1
97
Drie tekste word as leesteater by die 2de sessie van @KKNKfees se Teksmark in Baxter aangebied. Sluit by ons aan vir: “Helmond-strik (’n kabaret)” deur Nell van der Merwe, “Dom en die donker dinge” deur Lukhona Mkunyana & “Hi, Jack” deur Moeniel Jacobs: kknk.co.za/teksmark-2026
1
83
@KKNKfees se 11de Teksmark begin Donderdag 10 September 09:30 in die Baxter-teater se Pam Golding-teater. Op die program vir dag 1 is 7 tekste wat as leesteater voorgelê word, asook ’n spesiale sessie gefokus op kabaret. Bywoning is gratis: kknk.co.za/teksmark-2026
1
68