Kerry Lee (@KerryLeeMusic) header
Kerry Lee (@KerryLeeMusic) profile picture

**Singer** / loving life / dreamer / head in the clouds & feet on the ground - **GOD IS GROOT**

Pretoria, South Africa
Joined January 2010
With God all things are possible....
4
Ietsie om die week mee af te skop, as jy hom nog nie gesien het nie gaan loer sommer nou... #BeterHelfte youtu.be/-Y5GRO0OrWQ
1
4
Wat God vir jou beplan, strek soveel verder as wat jy kan droom....
1
#dansindiereën speel nou op @BosveldStereo dankie vir julle ondersteuning in my musiek!!
1
2
Julle ek is so SUPER OPGEWONDE om die nuus met julle te deel #BeterHelfte is al vir 2 weke #NR1 op IFM Radio 102.2 FM se #SATop30 Vreeslik dankie aan elke liewe een van julle wat vir my song stem, JULLE IS DIE BESTE!! youtu.be/-Y5GRO0OrWQ
2
3
Vriende, ek en Rudolph is baie opgewonde om met julle te deel dat Onse Vader ons seën met n klein bonneltjie liefde, ons is vreeslik opgewonde oor ons nuwe journey!!
1
1
2
8
Die naweek se kuier by Maroela Game Trails/ Maroela Pub & Grilll was regtig waar een vir die boeke, baie dankie aan almal wat uit gekom het en saam ons kom kuier het!! Maroela Game Trails/ Maroela Pub & Grill is regtig waar die mooiste mooi plek!!
1
3
7
Vanaand kuier ek en @Ampie007 by Maroela Game Trails/ Maroela Pub & Grill, ek sien sooo baie uit (dis my eerste keer in Groblersdal 😀)!! Maak seker jy kry jou kaartjies want dit gaan n show wees wat jy nie wil mis nie!!!
2
7
Happiness is not out there, it is in YOU!!
4
"Hoekom vat ons so lank om 'n kans te vat, alles lê reg om net in te hak. Jy maak my beter, beter en beter elke liewe dag..." My gunsteling woorde uit my nuwe enkelsnit #BeterHelfte hier is vir julle die link as julle hom nog nie gehoor het nie youtube.com/watch?v=-Y5GRO0O…
1
3
1
4
Wanneer jy mal fun het by jou radio onderhoud met Pieter Cloete.... as julle nog nie my nuuste music video gesien het nie hier is hy :) youtube.com/watch?v=-Y5GRO0O…
1
1
4
Our greatest glory is not in never falling, but in rising everytime we fall....
Kuier 13:15 op die lug saam Darrol Grant by @906fmstereo.... skakel in!! #BeterHelfte
3
Dankie aan elke liewe radiostasie wat my nuwe song #BeterHelfte goedgekeur het, ek waardeer julle ondersteuning in my loopbaan so ongelooflik baie - KAN NIE GENOEG DANKIE Sê NIE!!!! Luister uit vandag vir #BeterHelfte op die volgende radiostasies:
4
Kan nie glo die dag het aan gebreek nie!! #BeterHelfte is van vandag af beskikbaar op alle digitale platvorms!!
1
3