Kobus Vosloo (@KobusVosloo78) profile picture
Joined November 2012
Photo by Kobus Vosloo (@KobusVosloo78)Photo by Kobus Vosloo (@KobusVosloo78)Photo by Kobus Vosloo (@KobusVosloo78)
my phone screen is brighter than my future
4
2
"@KlofieKan: Daar's 'n Mini ini middelgang... http://t.co/GLyKJjndyS" #wantKloofisLekker @MarjoLize1
I think my liver just unfollowed me
5
111
113
Kobus Vosloo retweeted
soos 'n buffel groot en vet, het jy uit my lewe uit geslet.
16
3
Kobus Vosloo retweeted
Sien my tand is gechip van di val teen die pis krip ... En die bouncers het my lekker geskop @KobusVosloo78. #daarvathy
Never happy , just less pissed off . - That 70's show
Die glas kan half vol of half leeg wees , solank dit drank is.
1
1
Wens ek het genoeg selfvetroue in my vermoë om 'n snor te groei gehad om deel van Movember te wees.
One day when your entire life flashes before you make sure it was one well lived
Te veel mense wat by hulle eksamen lokalle instap & nou al dink : uhg eks moeg vir eksamen .
1
Ek het my hart op 'n idee verloor.
7
1
Motivational quotes & intensies om te oefen bring jou nerens seun.
Kobus Vosloo retweeted
"n Glimlag is die mooiste "curve" wat 'n meisie kan hê."
3
1
1
Ek mis die dae toe dit nog cool was vir my & my vriende om na 10 wakker te bly.
Pasop net, hier kom al die cuddle weer statusse...
1
1
Kobus Vosloo retweeted
"Rowwe nawekie jongie" - is jou naweek so rof gewees soos jou taalgebruik? Seker.
13
1
Ek sweer as ek nog een van die minion shit sien , klap ek 'n diep depressiewe aktiwiteit . @Michaelrstrauss
Soms moet mens net van die geraas om jou ontsnap sodat jy bietjie na die geraas in jou kop kan luister en sinmaak daarvan.