Krone 2024 vind plaas op 30 Augustus, Loftus Stadion en #Barto gaan groot geraas maak! Kry nou jou kaartjies hier: linktr.ee/kronefans
🥳 Wees dalk die wenner van 'n luukse balkonkajuit vir 2 mense!
👉 selectmusiek.co.za/krone-cru…
Watter liedjie moet Ricus Nel sing by #KroneByLoftus23?
Datum: 19 Augustus 2023
Kaartjies: itickets.co.za/events/470940
Wie sien uit om Refentse te sien op die #KroneByLoftus23 verhoog 19 Augustus?
Waarvoor wag julle, kry julle kaartjies nou!
>> itickets.co.za/events/470940
Wie sien uit om Refentse te sien op die #KroneByLoftus23 verhoog 19 Augustus?
Waarvoor wag julle, kry julle kaartjies nou!
>> itickets.co.za/events/470940
Wees #Impulsief en bring #H2Oë saam met jou vir energieke verskynings deur Barto Swiegers by #KroneByLoftus23 op 19 Augustus. Jy wil dit nie mis nie!
Kaartjies is hier beskikbaar - itickets.co.za/events/470940
Is jy OOK opgewonde om Juan Boucher vir die eerste keer op die #KroneByLoftus23 verhoog te sien?
19 Augustus 2023
itickets.co.za/events/470940
Kom sien 21 kunstenaars in aksie by #KroneByLoftus23!
19 Augustus 2023
itickets.co.za/events/470940
Watter liedjie of liedjies MOET Brendan Peyper sing by #KroneByLoftus23?
19 Augustus 2023
itickets.co.za/events/470940
Julle almal ken haar op die Krone-verhoog maar vanjaar gaan @Liezel Pieters uithaal en wys by #KroneByLoftus23 op 19 Augustus. Geen stadion is te groot vir haar kragtige stem nie!
Kaartjies is hier beskikbaar by iTickets SA
>> itickets.co.za/events/470940
Maak reg vir #KroneByLoftus23!
19 Augustus 2023
21 Kunstenaars
itickets.co.za/events/470940
Jy ken elke woord van #JohnnieBlou, #Witblits, #AKTV... so kom sing kliphard saam Eloff by #KroneByLoftus23 op 19 Augustus!
Kry jou kaartjies hier: itickets.co.za/events/470940
Maak seker jy kry JOU #KroneByLoftus23 kaartjies gou, want die 𝐅𝐈𝐄𝐋𝐃 𝐒𝐓𝐀𝐍𝐃𝐈𝐍𝐆 kaartjies is reeds uitverkoop
Kaartjies: itickets.co.za/events/470940
#KroneByLoftus23 is waar jy wil wees 19 Augustus!
Kry vandag jou kaartjie en kom geniet die GROOTSTE belewenis saam Juanita du Plessis
itickets.co.za/events/470940
Ek was al twee keer 'n kameraman gewees by #Krone, maar ek het nooit gedink dat ons eendag die verhoog sal deel met van die grootste kunstenaars in die land nie🤯. SUPER DANKBAAR en SUPER OPGEWONDE! #ekkanniewagnie - @richann van Reën
Kom vind uit hoekom APPEL opgewonde is vir #KroneByLoftus23 👇👇👇
📌 Kaartjies: itickets.co.za/events/470940
youtube.com/shorts/N0snO7oY1…
Nicholis Louw is so opgewonde! Hy gee ons die definisie van 'n #MoewieseSaamsingJol
Waarvoor wag jy! Kry julle #KroneByLoftus23 kaartjies
youtu.be/ZkkqNId9Xfg
Bernice West - "Ek is opgewonde oor Krone omdat dit my heel eerste keer is op die Krone verhoog. Ek is opgewonde om jou daar te sien!"
Kaartjies is nou beskikbaar by iTickets SA
>> itickets.co.za/events/470940
#KroneFans hier is dit nou - #KroneByLoftus23Challenge
Kom ons kyk of jy die challenge kan doen: vm.tiktok.com/ZMYuVe4rx/
#KleinJan sê hulle is baie opgewonde vir #KroneByLoftus23 die jaar. Dit is JAN JAN JAN se eerste keer op die #Krone verhoog so waarvoor wag jy?
youtube.com/shorts/npFR_YpRW…













