Kuier In Styl (@KuierInStyl) profile picture

Kuier is 'n tydskrif wat advies bied oor ouerskap, finansies, verhoudings, gesondheid, kos en mode. Besoek ons op jou selfoon by http://t.co/jCKsNvcgqC

Kaapstad
Joined September 2009
Die koue weer is ideaal vir 'n lekker warm poeding. Kyk nou net hoe maklik lyk dit om hierdie appelpoeding te maak! Koop jou Kuier vir nog lekker en maklike kosidees. facebook.com/kuierinstyl/pos…
1
Die koue weer is ideaal vir 'n lekker warm poeding. Kyk nou net hoe maklik lyk dit om hierdie appelpoeding te maak! Koop jou Kuier vir nog lekker en maklike kosidees. facebook.com/chefclubnetwork…
Die Church of England het "tien gebooie vir sosiale media" bekend gestel vir hul volgelinge. Dink jy dis belangrik om sulke reëls te hê? Wat is volgens jou die ergste dinge wat mense deesdae op sosiale media doen? aleteia.org/2019/07/01/the-c…
Verlede week het beamptes van die Stad Kaapstad haweloses beboet wat op straat geslaap het. Dink jy dis regverdig... son.co.za/Son-Op-Sondag/Nuus…
IN DIE NUUS: Vandag is die begin van Plastic Free July. Dink jy ons sal ooit die probleem met die rondstrooi van plastieksakke, bottels en ander produkte kan oplos? plasticfreejuly.org/ plasticfreejuly.org/
IN DIE NUUS: Motoriste gaan in Julie ’n hele paar rand aan brandstof bespaar. Petrol-en dieselpryse gaan glo Woensdag, 3 Julie, vir die eerste keer in ses maande daal. Hoe voel jy oor dié nuus en sal die ekstra paar rand handig te pas kom? fin24.com/Economy/large-fuel…
IN DIE NUUS: Dis bevestig! Die hertog en hertogin van Sussex, Harry en Meghan, sal later vanjaar Suid-Afrika besoek. Sal jy moeite maak om hulle te sien indien hulle in n area naby jou is? channel24.co.za/Gossip/Royal…
1
Wat eet jy vir lunch? ’n Bekende restaurant het onlangs Suid-Afrika se eerste dagga-pizza bekendgestel. Sal jy dit eet? businessinsider.co.za/colcac… businessinsider.co.za/colcac…
IN DIE NUUS: Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het gister 'n rit op 'n Kaapse trein gevat om eerstehands te sien wat die probleme is... msn.com/en-za/news/national/…
Baie geluk!Die gelukkige Kuier-lesers wat kaartjies gewen het na die fantasiese kos-en wyn-paring by Durbanville Hills is Mariette Michaels, Johneline Booysen, Simone Crotz. Inbox ons gerus julle kontakbesonderhede en epos adres. Geniet dit! facebook.com/kuierinstyl/pos…
Ons is bewus dat daar probleme was met die kaartjieverkope vir die Macassar Reconnections, maar dis nou gelukkig uitgesorteer. Kaartjieverkope vir hierdie geleentheid is nou aanlyn by Compucticket-takke en... facebook.com/kuierinstyl/pos…
Hallo Kuier-mense! Ons het so ‘n klein tegniese probleem met die kaartjieverkope van die Reconnections Macassar en is besig om dit uit te sorteer. Ons vra om verskoning vir die vertraging en ongerief. Ons laat weet... facebook.com/kuierinstyl/pos…
Skuif vanaand nader vir KLOP! om 20:30 op kykNET&Kie, want die dames van Tussen Ons, Kuier-redakteur Kay Karriem en Ingrid Jones, kuier vanaand saam met Heindrich Wyngaard. facebook.com/story.php?story…
Wanneer jy jouself in 'n langtermynverhouding of belofte begewe sonder dat jy jouself ken, gevind of geheel het, kan jy jouself maklik verloor. Lees meer hier: netwerk24.com/Kuier/hoekom-o…
IN DIE NUUS: Die hoof van ’n hoërskool in Daveyton in Gauteng is summier geskors nadat hy twee van sy leerders swanger... son.co.za/Son-Op-Sondag/Nuus…
#OpSeerSeSpoor ons misdaadreeks in samewerking met kykNET & kie en Son Koerant het vanaf die eerste episode kykers aangegryp en kykers het ons gereeld laat weet wat hulle dink. Hier beantwoord Ernusta Maralack van die vrae wat aan haar gestel is: netwerk24.com/Kuier/antwoord…
Toe 'n paartjie in China trou, het die bruidegom se eks, kompleet in 'n bruidsrok, opgedaag en hom gesmeek om haar te vergewe. Wat sal jy... msn.com/en-za/lifestyle/life…
Die laaste episode van #OpSeerSeSpoor word vanaand om 20:30 op kykNET & kie uitgesaai. Aanbieder Ernusta Maralack gesels om 10:30 met Tracey Lange op KFM oor die reeks en die Stasiemoordenaar-saak wat vanaand gedek word. Maak seker jy skakel in!