La’t waai met jou airfryer! In KuierCombo Kreatief kry jy maklike, slim en smullekker idees vir jou kombuis – perfek vir besige dae wanneer jy steeds iets lekker vir die huis wil maak. Dis kos, kuier en kreatiwiteit in een combo. media24shop.com/product/kuie…
Moenie die Kaapstad-karnival op 21 Maart 2026 misloop nie – skitterende vlotte, dinamiese optredes en spesiale gaste. Toegang is GRATIS! Lees meer: netwerk24.com/kuier/promosie…
#capetowncarnival #capetowncarnival2026 #followyourheart @capetowncarnival
GEBORG: Vier jou graad 1-leerling se groot mylpaal en skryf in om jou deel van R28 000 se SPAR-koopbewyse te wen. Neem ’n foto, deel dit, stem – en laat jou klein sterretjie skitter! graadeen.kuier.co.za/
#SPARGraad1 #TerugSkoolToeMetSPAR #Wen
Dis hul eerste groot tree in die groot skool – en SPAR vier dit saam julle! Skryf in vir die SPAR Graad 1-leerling 2026-kompetisie:
📸 Laai ’n foto van jou graadeentjie op, kry familie en vriende om te stem, en maak daardie eerste skooldag ekstra spesiaal.
#SPARGraad1 #Wen
GEBORG:Skryf in vir die SPAR Graad 1-leerling 2026-kompetisie en staan ’n kans om jou deel van R28 000 se SPAR-koopbewyse te wen graadeen.kuier.co.za/:
• 1ste prys: R4 000
• 2de prys: R2 000
• 3de prys: R1 000
#SPARGraad1r #TerugSkoolToe #Wen
GEBORG: Begin 2026 op die regte voet met SPAR. Moenie die ongelooflike aanbiedinge op BATA-skoolskoene misloop nie. Plus! Vier jou graad 1-leerling se groot mylpaal en skryf in om jou deel van R28 000 se SPAR-koopbewyse te wen.
#SPARGraad1 #TerugSkoolToeMetSPAR #Wen
GEBORG: Het jy geweet jou troeteldier se inwendige mikrobioom is net so belangrik vir hul gesondheid as wat joune vir jou is? Dis hoe Hill’s jou troeteldier se mikrobioom ondersteun: netwerk24.com/kuier/tydskrif…?
#HillsPetNutrition #GesondeDermsGelukkigeDiere
GEBORG: Kuier se Lentedagfunksie was ’n fees! Kyk net hier: netwerk24.com/kuier/promosie…?
Dankie aan #SpekkoRice @keldersvgeheime @etv @RobertsonWinery #Sheen #Glosheen
GEBORG: Prosit vir kolon gesondheiden meer! Dié natuurlike aanvulling word plaaslik vervaardig en beskik oor ’n lang lys gesondheidsvoordele. Lees meer: netwerk24.com/kuier/promosie…
#Prosit
Woordsoeke, fotoblokraaie en mini-blokraaie – maar alles in Afrikaaps! Die nuwe KuierCombo is enig in sy soort. Kry joune vandag: bit.ly/44HdIOz
#Afrikaaps #KuierCombo
Kô ‘ôs gayle! Toets jou Afrikaapse kennis met ons KuierCombo – van woordsoeke en vasvrae, tot Antie Val en celebs se gunsteling-sêgoed. Dis die eerste KuierCombo van sy soort, moet dit nie misloop nie: bit.ly/44HdIOz
#Afrikaaps #KuierCombo
Awê, masekind! Laat die ding ruk in Afrikaaps met die heel eerste KuierCombo ooit in Afrikaaps. Hoe goed ken jy jou hits en Afrikaapse sêgoed? Toets jou TV- en sportkennis, en kom val in vir Antie Val, wat dit sê ‘soes ‘it is’! Kry joune hier: bit.ly/4kiLhMF
#KuierCombo
Hoe goed ken jy jou hits en sêgoed? Toets jou kennis met die heel eerste Speletjies KuierCombo in Afrikaaps! Kry joune hier: media24shop.com/product-cate…
P #Afrikaaps #KuierCombo
GEBORG: Moenie die Kaapstad-karnaval op 15 Maart 2025 om 18:00 misloop nie. Gaan na die Groenpunt-lekkerlooproete en maak gereed vir skitterende vlotte en opwindende optredes. Toegang is GRATIS! netwerk24.com/netwerk24/Kuie… @CTCarnival #capetowncarnival #capetowncarnival2025
GEBORG: Moenie die Kaapstad-karnaval op 15 Maart 2025 om 18:00 misloop nie. Gaan na die Groenpunt-lekkerlooproete en maak gereed vir skitterende vlotte en opwindende optredes. Toegang is GRATIS! netwerk24.com/netwerk24/Kuie… #capetowncarnival2025
GEBORG: Vertrou niemand! Die nuwe Gelukbringers bring vir kykers opwindende, naelbyter-storielyne wanneer Elif klaarmaak. Lees meer: netwerk24.com/netwerk24/Kuie…
#eExtra #Gelukbringers #Kuiertyd #Elif
GEBORG: Op soek na gratis leermateriaal? Afrikaans.com se leerhulpafdeling is hier! Help jou kind of klaskamer, voorskool tot matriek. Meer hier: netwerk24.com/netwerk24/Kuie…
#leerhulp
Geborg: Drama wag in November op die aanhangers van Etv se daaglikse drama Kelders van Geheime. Moenie dit misloop nie! Lees meer by die skakel: bit.ly/3YTl5zJ #KeldersVanGeheime #KVG #cellarofsecrets
Ons lesers het gepraat, en ons het geluister. Ons nuutste KuierCombo Kreatief is nou in winkels! Dis propvol DIY-projekte, breipatrone, heerlike resepte en wenke om jou lewe makliker te maak én geld te spaar. Kry jou kopie vandag en raak kreatief! bit.ly/3Aa5jYg
GEBORG: Wen ’n Royco-geskenkpak! Dit sluit hul vyf heerlike nuwe Royco-pastasouse in, asook ’n handige parmesaanrasper – dis net wat elke pastaliefhebber nodig het. Meer besonderhede oor die geure: netwerk24.com/netwerk24/Kuie…




















