Niks maak 'n persoon seer om te sien hoe die een vir wie jy die wêreld sal gee dit klaar vir iemand anders gee nie
Making funny faces on photo's because its better to look ugly on purpose. @carmenventer8
Ek's regtig waar gatvol vir al die "love notes & quotes". Liefde is glad nie soos mense dit beskryf nie.



