LibertasStellenbosch retweeted
Replying to @ABdeVilliers17
@ABdeVilliers17 5 jaar in n ry @CastleLagerSA ODI player of the year! #legend #GreatThingsStill2Come
Hoop al die Tassies swot nog lekker!! ONTHOU van huisdans depositos asb R200 voor einde van eksamen #goeietye #partykietyd
LibertasStellenbosch retweeted
Replying to @LibertasSTB
@LibertasSTB spade by @hkminerv vir jool 2015! Dankie vir die RedBull julle :) #Libertasgivesyouwings #oulik #spading
LibertasStellenbosch retweeted
Replying to @LibertasSTB
Kom ondersteun vandag vir @PSOBaabaas in hulle 1ste liga wedstryd van die jaar!! 17h00 by Coetzenburg velde!! #hardlooprugby #sauer
More aand HUISSKAKEL by ISA 20h00!! ALMAL 19h30 by hulle parkeerarea bymekaar kom!! Bring die gees en partytjie skoene saam #pragtigedames
Kom ondersteun die krieket vandag teen #oudemolen!! Semis tyd, begin 10h00!! Coetzenburg se velde #kwaliteitswingbowling #classybatting
NB!!! Huisvergadering VANAAND 19h00 vir 19h30 by die HUB!! Bring almal saam, gaan nie te lank besig wees nie!! @josh_swart @hoekietoe
TASSIES!!! 1ste jaars toernooi vanaand 18h10 teen #Elsenburg!! By die B veld kom ondersteun asb die manne!! Onthou squeeziess! #hardloprugby
1
TONIGHT 21h15....Libertas Hockey playing #Simonsberg at the astro fields!! Come and show some support for the guys!! #summerleague
Boysss onthou om Mej Libertas kaartjies te koop in die Neelsie tussen 1 en 2!!! Dit is MORE aand en kaartjies raak min!
Wil net vir @Nico_Ferreira_ geluk se met sy goeie klasbywoning hierdie jaar so ver!! Loop nou meer klas as die vorige 4 jaar saam #goeieform
1
Boysss onthou van Mej Libertas kaartjies wat te koop is in die Neelsie tussen 13h00 en 14h00!! Die event is DOND 13 FEB!! #pragtigedames
TASSSIESSS!!! 1ste Jaars Toernooi begin VANDAG!! ALMAL 16h30 by Huis Neethling en dan van daar af veld toe! Game begin 18h10!! #GEES
Bietjie weekliga krieket vanmiddag 17h00 teen @oudemolenfrat kom ondersteun die manne by die coetzenburg velde!! @DCronje06 #grootlopies
MEJ LIBERTAS is volg week Dond die 13de Feb!!! Kaartjies word van die week af verkoop! Hou die FB blad en smse dop!! #pragtigedames






