BOK VAN BLERK kom BEEST toe!!! 6 OKTOBER!!!
Kaartjies nou beskikbaar wildebeest.live / Zelri 0845034134 @BokvanBlerkReal
ONS WORD 1 JAAR OUD!!!! Moenie dit mis nie!!! Bespreek jou sitplek en tafel aanlyn wildebeest.live
DANKIE VIR AL ONS GETROUE WILDEBEEST ONDERSTEUNERS!!!! JULLE IS DIE BESTE!!!!
Bobby kom Boksburg toe, net by Live@Wildebeest! Besprekings nou oop: wildebeest.live @bobbyvjaarsveld
Kurt Darren op die verhoog! Die Bees kook🐃 #jywilhierwees. @KurtOfficial
Ons maak die Bees lekker warm vir jou vanaand, (gas heaters) om ‘n lekker warm winter kuier saam Kurt by Wildebeest te geniet🐃 Ons deure maak 17:30 oop. Kom kry jou kaartjie by die deur! Sien jou later! @KurtOfficial
LAASTE KANS OM TE BESPREEK VIR SATERDAG 2 JUNIE: KURT DARREN!!! wildebeest.live
Kaartjies sal ook beskikbaar wees by die deure vanaf 17:30 Saterdag🐃
Wie het nog nie plek bespreek nie??? Kry nou jou kaartjies aanlyn wildebeest.live @KurtOfficial
Kurt Darren hierdie Saterdagaand by die Beest!!! Ons het lekker specials, bespreek nou jou plek aanlyn wildebeest.live @KurtOfficial
Maak seker jy bespreek jou plek vir Kurt Darren die 2de Junie by die Beest. Besprekings wildebeest.live @KurtOfficial
Hierdie Vrydagaand by die Beest- Die groep TWEE en Saterdagaand Wildebeest se LIVE HOUSEBAND.Besprekings wildebeest.live
SATERDAGAAND kom ROCK
RAY DYLAN die BEEST🐃🐃🐃🎸🎸bespreek jou kaartjie aanlyn by wildebeest.live R100 p.p @raydylanrocks
GRATIS TOEGANG🐃🐃🎉Die week is al klaar te lank na ‘n halwe dag se werk!! Kom kuier more aand bydie BEEST🐃🐃
Sien uit na Riana Nel en Ray Dylan wat die Beest gaan kom ‘ROCK’!!! Maak seker jy bespreek jou sitplek en tafel!!! wildebeest.live























