Definitief die heel beste vriendinne in die hele wereld!!! @Marizelle_Naude @BiancaduToit1 #liefde #18 #bday
Gran-mom and me tea vandag* #liefde die hele BAM-fam vandag* @BiancaduToit1 @Marizelle_Naude #liefjullecrazy
Gesprekke met my 2 freaks van vriendinne* #BAM #liefjullemal al ons stories hahahaha #funnyfunnyfunny
En ons is officially klaar met hokkie!!! @Eme_Brussow @Marizelle_Naude happy dance***
Laaste skool liga wedstyd ooit... @Marizelle_Naude @Eme_Brussow
"I don't wanna be anything other than me!" -One Tree Hill #bestepisodeEVER
'n ware vriend is iemand wat jou verlede verstaan, in jou toekoms glo & jou vandag aanvaar nes jy is. @Marizelle_Naude


