Monique retweeted
Daardie mense wat die melk voor die water ingooi. Kan julle net ophou. Dit maak nie eers sin wat julle doen nie. Julle doen koffie verkeerd.
Monique retweeted
“I’ll marry a person who knows how I take my tea, coffee, and alcohol, and knows when to make which.”
Monique retweeted
*scrolls through endless photos of iphone 6's, ghd's, makeup, socks and cups that everyone got for christmas on instagram*
Monique retweeted
"So, ek hoor jy en jou meisie het opgebreek?"
"Yeah, jy weet mos, dit is matriekvakan..."
Monique retweeted
But we've all cried over someone
got drunk and lied to our mum
when we were two worlds away
of who we are today
Monique retweeted
Is dit net ek of besef mens eers hoe dronk jy is wanneer jy alleen in 'n badkamer is?
Monique retweeted
Fok dit alles. Ek gaan myself begrawe in series en koffie en alles waarteen my ma my waarsku.
Monique retweeted
Meisies soos jy huil oor ouens soos hy. Ouens soos hy voel 'n moer oor meisies soos jy.
Monique retweeted
I'd much rather date an average looking guy with a great sense of humour, than a great looking guy with an average sense of humour.
Monique retweeted
As jou beste vriendin jou in rugby wen.. @Moni11que















