NAweek (@NAweekSABC3) header
NAweek (@NAweekSABC3) profile picture

Die TV program oor doendige vir jou aftyd! Saterdae 19:00 op SABC3.

Joined June 2014
Don Armando is the best stand at @TasteofCT, hands down. Dulce de leche pancake for the win! @Zomato #ZomatoxTasteCT
3
4
RIP @SimbaThe1 it was a honour and privelage, @SABC3Topbilling @NAweekSABC3 words can not describe.... 😥
2
1
En die wenner is... Baie geluk Andries Fourie, wenner van ons reuse NAweek & @AviosSA SA prys! ow.ly/G1DRV
3
3
Onthou om more 06:00 - 08:30 @expressoshow op @SABC3 te kyk om te sien wie die wenner van ons groot @AviosSA prys is!
2
5
Wil jy ons reuse @AviosSA prys wen? Jy het net nog vanaand en môre om in te skryf: cardova.co.za/SA/NWW Sterkte!
1
2
#thatsawrap! Dankie, NAweek kykers, vir jul ondersteuning die afgelope 13 weke tydens ons eerste seisoen van #NAweek!
1
2
5
Word 'n lid van ons reisgemeenskap sodat jy ook soos @viljemaritz & @TimThabethe kan toer: cardova.co.za/SA/NWW
1
2
Die food truck-kos waaraan @leandiedurandt & @seanmarcov smul lyk baie lekker! Geniet jy gourmet- of liewers kitskos?
1
1
On @NAweekSABC3 tonight 7pm. Wat het ek gesě ... "hier gat ons" My Cape Town TV debut.
3
1
2
Dis #NAweek-tyd! Kyk jy saam? Skakel in op @SABC3 - ons kuier saam @adamgroep!
2
2
Amper #NAweek-tyd, vir oulaas! Aktrise Elsabe Daneel wys ons haar gunsteling plekke in #Stellenbosch, 19:00 op SABC3!
1
2
Vanaand op #NAweek hou @seanmarcov & @leandiedurandt 'n food truck-partytjie! Wat behels dit? Vind uit 7h op @SABC3!
2
2
Vanaand 7h kuier ons saam @945Kfm omroeper @TimThabethe! Dis ons laaste episode, moenie dit mis nie! #NAweek @SABC3
1
2
2
More op #NAweek wys @marzmin ons om Kersfees geskenke te maak uit gebruikte en afval @PicknPay produkte! 7h SABC3.
Môre op ons laaste episode van #NAweek kuier (en ry go-karts!) ons saam @adamgroep. Kyk saam, 19:00 op SABC3!
2
2
Het jy ons zipline avontuur saam @FrancoisVanCoke op #NAweek laas week gemis? Kyk hier: youtube.com/watch?v=yLWJZwyk…
1
2
Nuuskierig om te sien wat @seanmarcov & @leandiedurandt aanvang? Vind uit Saterdag op NAweek. Dis ons laaste episode!
3
2
Goeie nuus! Die sluitingsdatum vir ons @AviosSA kompetisie is tot middernag Sondag uitgestel: naweek.tv
Wil jy ons reuse @AviosSA prys (wat vlugte insluit) wen? Die kompetisie sluit vanaand: naweek.tv
1