Woensdag 10 April
Ons stap ’n pelgrimstog
Lukas 18: 31-34
Staptogte en veral pelgrimstogte is baie gewild. Een van die bekendste pelgrimstogte is die Camino de Santiago in Spanje. Hierdie bekende pelgrimstog... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Dinsdag 9 April
Woorde van hereniging
Lukas 23: 44-46
Gewoonlik het iemand wat aan die kruis gesterf het, stil gesterf. Die gekruisigde was so uitgeput dat hy homself nie eens meer kon regop hou om ’n asemteug... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Maandag 8 April
Woorde van oorwinning
Johannes 19: 30
Jesus se vyande het om die kruis gemaal en gedink hulle het Hom verslaan. Die opstanding uit die dood as oorwinning moes nog kom, maar Jesus kondig met ’n... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Sondag 7 April (Vyfde Lydensondag)
Woorde van nood
Johannes 19: 28
Jesus is volledig mens as Hy aan daardie kruis hang en prewel: Ek is dors. Sy menslike behoefte en nood kan nie meer intens geteken word as... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
1
Vrydag 5 April
Woorde oor verhoudings
Johannes 19: 25-27
Al was Jesus se fokus daar aan die kruis op Golgota die ganse wêreld en die sondes van elke mens, het Hy ook tyd gemaak vir dié wat die naaste aan Hom... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Hoe voel jy oor titels in die Kerk? facebook.com/story.php?story…
Donderdag 4 April
Woorde van verlossing
Lukas 23: 39-43
Daar is min dinge in die lewe so aangrypend soos ’n sterfbedbekering, wanneer ’n sterwende persoon in die laaste lewensoomblikke die grootste keuse van sy... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Woensdag 3 April
Woorde van vergifnis
Lukas 23: 34
Het jy al langs ’n sterfbed gestaan? Het jy al ’n sterwende mens se laaste woorde fisies gehoor? Ek was in my bediening bevoorreg om dikwels by sulke... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Dinsdag 2 April
Sewe kruiswoorde – ’n voltooide geestelike sirkel
Lukas 23: 38-46
Elkeen van Jesus se sewe kruiswoorde was waarskynlik deeglik oorweeg voor Hy dit geuiter het. Ons hoor drie gebede, ’n belofte,... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Maandag 1 April
Geweegde sterwenswoorde
Lukas 23: 44-46
Gesang 399 is en bly een van ons gunsteling-kerkliedere wat vol emosie op Jesus se laaste ure op aarde fokus. Strofe 5 som Jesus se laaste sterwenswoorde... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Sondag 31 Maart (Vierde Lydensondag)
Nooit weer dors nie
Johannes 19: 28-30
Net drie versies, maar dit sê so baie. Ons kan net dink hoe dors Jesus daar aan die kruis moes wees – tot die dood toe moeg en gedaan,... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Saterdag 30 Maart
’n Nuwe huisgesin
Johannes 19: 17-27
Die vier Evangelies, wanneer ons hul “kruiswoorde” bymekaartel, suggereer dat Jesus in totaal sewe maal sou gepraat het terwyl Hy aan die kruis gehang... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Vrydag 29 Maart
My koninkryk is nie
van hierdie wêreld nie
Johannes 18: 28-40
As ’n mens Johannes se beskrywing van Jesus se verhoor lees, is dit opvallend dat Pontius Pilatus herhaaldelik vir Jesus vra of Hy... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Donderdag 28 Maart
God is getrou
Johannes 18: 1-18
Johannes vertel vir ons dat Jesus Homself vrywillig oorgee om gekruisig te word. By Johannes is daar nie sprake van Jesus se worsteling in Getsemane nie, slegs... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Woensdag 27 Maart
Die gekruisigde Koning
Markus 15: 16-33
Markus vertel vir ons dat Jesus aangekla is dat Hy aspirasies het om Koning van die Jode te wees, iets wat die politieke mag van die Romeine sou... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Dinsdag 26 Maart
Gerugte van oorlog
Markus 13: 3-13
Kort-kort vertel die TV en koerante ons van oorlog, plaasmoorde, rampe en epidemies. Die sielkundige en emosionele skade wat geweld en lyding veroorsaak, is... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Maandag 25 Maart
God se koninkryk vra geloof, gebed, vergifnis
Markus 11: 12-25
In Markus 11 lees ons dat Jesus die week voor sy kruisiging in Jerusalem was. Dit was die week waartydens die Jode voorberei het... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
Hierdie gebeure waaroor in Kerkbode berig het ook Rapport se voorblad gehaal. Reaksies is uiteenlopend en dikwels baie kras. facebook.com/story.php?story…
Sondag 24 Maart (Derde Lydensondag)
God se koninkryk is anders
Markus 11: 1-11
Toe Jesus op die Sondag voor sy kruisiging in Betanië aankom, stuur hy twee van sy dissipels om vir Hom ’n donkie te kry waarop... facebook.com/Hervormde.Kerk/…
