Nadia Beukes retweeted
🎤 @nadiabeukes is back with her smooth, engaging tones — making it impossible not to tune in! 🎧
Catch the latest on @kyknettv — VO magic by #VoiceETC & #GarnishCreative
#NadiaBeukes #VoiceOver #TalentETC #BookedAndBrilliant #SAEntertainment #ConnectingTalent #EnhancingChange
Nadia Beukes retweeted
Jy is net so nice en positief as wat ek voorspel het. Dankie vir die kuier @NadiaBeukes !! Mag die Kaapse kuier mooi verloop met die nuwe Sound of Music. Met trots geborg deur @zarsg 💐
Nadia Beukes retweeted
Replying to @FrankDialogueH_
@PowerToTruth_ @JJTabane @eNCA How will University Students be able to afford near campus accommodation with the sudden cap of 25% less than 2022 #powerToTruth #nsfas #inflation #nsfas2023 @myNSFAS @DrBladeNzimande
Nadia Beukes retweeted
IT’S FINALE DAY!🤩💃💫
Someone’s life is about to change forever. Have you bought your tickets yet to experience this moment?
Live show and online streaming tickets are still available on the Miss SA App.
misssa.page.link/app
#misssouthafrica #finalenight #misssa2022
Nadia Beukes retweeted
Is jy 'n ouer en al raadop opsoek na Afrikaanse vermaak vir jou jongspan?
Die Rakkers is op pad met splinternuwe Afrikaanse vermaak net vir jou, so maak seker jy volg Die Rakkers ook op Twitter, Instagram en TikTok vir al die nuus. 🟢 🟨 🔵 🟥
Dagboek sommer 21 Feb nou. 🤪
Nadia Beukes retweeted
21 Februarie is om die draai so hoop hy is omkring in jou dagboek! 🟥 🔵 🟨 🟢
Môre begin ons Die Rakkers een vir een bekendstel so kom loer elke dag om uit te vind wie Die Rakkers is...
Nadia Beukes retweeted
Die 🔵. BLOU Rakker is niemand anders as @HendriMyb nie.
Hy het jou oggend meer draaglik gemaak op @kykNETtv se Die Groot Ontbyt tot hy einde 2021 gegroet het. Die pa van twee kleuters is reg om die kleinspan te vermaak as deel van Die Rakkers.
21 Feb! 🟨 🟢 🟥 🔵
Nadia Beukes retweeted
Die 🟢 GROEN Rakker is Pulane Nel-Sekepe.
Sy het harte gesteel op die klankgolwe van @jacarandafm en ook as TV-aanbieder.
Sy het ook hope ervaring in kinderteater.
Die Rakkers gaan jou jongspan behoorlik vermaak vanaf 21 Feb. 🟨 🔵 🟥 🟢
Nadia Beukes retweeted
Die 🟨 GEEL Rakker, @LeeScottMusic is seker een van ons land se beste manlike stemme en het begin as lid van die sanggroep, Hi-5 voor hy ‘n solo loopbaan aangepak het.
21 Feb in die amptelike bekendstelling van Die Rakkers. 🟥 🟢 🟨 🔵
Nadia Beukes retweeted
Die 🟥 ROOI Rakker, @NadiaBeukes het geen bekendstelling nodig nie – Getroud Met Rugby aktrise, Boer Soek ’n Vrou-aanbieder, stemkunstenaar en ma van twee pragtige seuns.
Môre is die GROOT dag! 🟨 🔵 🟥 🟢
Nadia Beukes retweeted
Die dag is hier!!! 🟥 🟢 🔵 🟨 Die Rakkers se heel eerste samestelling van liedjies soos Saai Die Waatlemoen, Wielie Wielie Walie, Hoedjies Van Papier en Hansie Slim is nou op alle digitale stromingsdienstes beskikbaar.
Luister 👉 bit.ly/DieRakkersIsHier
Nadia Beukes retweeted
Maroela is 10! Tien dae, R100 000 se geskenke te wen! maroelamedia.co.za/goeiegoed…
Nadia Beukes retweeted
Laat weet ons hoe oud dink jy die 2022 boere gaan wees wat opsoek is na liefde tydens die nuwe seisoen van #BoerSoeknVrou... 🤪 🤪
Skakel Sondag, 11 Julie 2021 om 20:00 op @kykNETtv in om te sien of jy reg geraai het...
@MarcielHopkins1
Nadia Beukes retweeted
Our inspiring @NadiaBeukes helps to make a difference in this weeks episode of #DankieLottoland. Saturday 6pm on @kyknettv @dstvza Channel 144 #connectingtalent #enhancingchange
Whoop whoop!!! Hier is ons single #vreesloos deur die Dinamiese Dames @NadiaBeukes @melissaswart_ @MarisaDrummond @EdrienErasmus cc: @sone_gmr ❤️nb
Dinamiese Dames consists of the fearless, Nadia Beukes, Marisa Drummond, Melissa Swart and Edrien Erasmus. They released a new song called "Vreesloos" Go have a listen now on YouTube page
youtu.be/3YfnE7FSwyY
#ConnectingTalent #EnhancingChange
Nadia Beukes retweeted
❤️ Daar’s #liefde in die lug en ons vier dit met ’n 30-snit speellys op Apple Music en @SpotifySA. Luister hier: lnkfi.re/AMNLiefde
#valentinesday2021 @TarrynLamb @WillemBotha @chereestrydom @adamgroep @IvanRouxSA
Nadia Beukes retweeted
Nadia Beukes ná covid-ervaring: ‘Die jaar het rof begin’ netwerk24.com/huisgenoot/Bek…
Nadia Beukes retweeted
LOCKDOWN SPECIAL! 🥳
Ek't besluit om 'n lekker 40% AFSLAG Lockdown Special te doen op my portfolio fotosessies!
Jy hoef nie altyd bekend te wees om soos 'n ster te lyk nie! Hare & grimering is ingesluit!
Vir meer inligting kan jy 'n email stuur na [email protected]. – at Pretoria, South Africa

























