Potchefstroom Herald (@Potchherald) profile picture

Potchefstroom se plaaslike gemeenskapskoerant.

Potchefstroom, South Africa.
Joined April 2009
2009 verkiesing hierdie week in die Potchefstroom Herald. Potchefstroom se uitslae.
1
Die Herald word vanaand gedruk en is reeds Donderdagoggend op straat. Lees hierdie week oor Potchefstroom se vier tragedies.
Get this weeks Potchefstroom Herald for breaking stories in your community.
1
Die Potchefstroom Herald se kantore maak weer Dinsdagoggend omstreeks 08:00 oop. Geniet die Paasnaweek en veilig ry.
10 April (Voorblad) : Verdagte vas ná honde vrek. Ses honde is vergiftig nadat inbrekers amok gemaak het by die Wilgeboomhoewes.
is een van die eerste gemeenskapskoerante met 'n Twitter page!