Toonaangewende Suid-Afrikaanse Sondagpublikasie LEES HIER: https://xitter.cf/t.co/B3gzCQj9iJ

Johannesburg
Joined February 2010
Lees alles in Rapport hier op een plek: 馃敆 brnw.ch/21x6Fim 馃摫Volg gerus ons Whatsapp-kanaal: brnw.ch/21x6Fil
391
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, verwerp die beskuldiging van pres. Cyril Ramaphosa dat Solidariteit se optrede onpatrioties is. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6F4Q
3
668
Inwoners van 鈥檔 90 jaar oue woonstelgebou in Yeoville is drie jaar n谩 鈥檔 verwoestende brand gewikkel in 鈥檔 desperate stryd met twee versekeraars, wat albei weier om 鈥檔 eis uit te betaal. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6F0M
746
鈥檔 Voormalige Kaapse DA-raadslid wie se lidmaatskap deur die party be毛indig is, sleep nou die party hof toe. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6EYe
414
Die outomatiese registrasieproses vir milit锚re veterane, wat op 1 November vanjaar in werking tree, gaan nie beteken dat almal skielik kwalifiseer vir mediese en ander voordele nie. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6EVh
3
703
Ooggetuies het glo gesien hoe 鈥檔 19-jarige Matie-student stukkies brandende papier onderdeur die deur van haar voormalige k锚rel se woonstel druk in 鈥檔 beweerde poging om hom om die lewe te bring. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6EMV
1
1
904
Die Leeus se slot Hyron Andrews is op 16 Oktober op toer in Frankryk dood in die stort van sy hotelkamer gekry. Sy vrou, Maighlin, praat vir die eerste keer oor sy skielike dood. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6ELS
2
1
15
3,020
Rassie Erasmus sal na verwagting plek maak vir 鈥檔 nuweling soos Cheswill Jooste, Zekhethelo Siyaya of Sebastian de Klerk vir November se Nasieskampioenskap-toetse. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6EKl
353
Dit klink soos iets uit 鈥檔 Hollywood-draaiboek: Die storie van Temara Marshall, wat nege jaar gelede in 鈥檔 begraafplaas in Piketberg verkrag is en die speurder wat haar verkragter byna 鈥檔 dekade later laat boet het. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6EIZ
1
1,048
鈥檔 Ouetehuis in Parow-Noord is nie lus om hul 50ste verjaarsdagvieringe met koek en tee te vier nie. Nee, hulle het eerder die rock-groep Fokofpolisiekar gevra om op te tree sodat hulle behoorlik kan partytjie hou. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6EHq
5
538
Vyf Bolandse rugbyklubs het in opstand gekom teen die unie se besluit om die uitsaairegte vir sy vlagskip-kompetisie aan 鈥檔 aanlyn-platform oor te dra waarvoor ondersteuners tot R50 per wedstryd moet hoes. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6EFN
2
780
Boer soek 鈥榥 vrou se JD Muller het 鈥榥 nuwe liefde. En hy wag al s贸 lank om haar aan die w锚reld bekend te stel. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6EsY
1
7
2,374
Drie Suid-Afrikaners is uit die Amerikaanse vlugtelingprogram geskop. N贸g 鈥檔 vrou loop die gevaar om uit Amerika gedeporteer te word omdat sy nie tydens die onderhoudproses verklaar het dat sy aan 鈥檔 motorfietsklub behoort nie. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6ErU
79
65
31
112
29,788
Die presidensie het verskaffers van BBP-huurvlugte vir kwotasies gevra vir pres. Cyril Ramaphosa en 鈥檔 geselskap van nagenoeg 200 se besoek aan die VSA se Silicon Valley in Kaliforni毛. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6Er6
29
10
10
13
6,039
Tientalle gesinne van Orani毛 het koers gekies Amerika toe. Joost Strydom, uitvoerende hoof van die Orania-beweging, s锚: 'Ons staan meer mense aan Amerika af as wat daar plaasmoorde is.' 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6Eqx
29
19
14
62
19,712
Die Bulle bly hoop dat die Springbok-haker Malcolm Marx saam met Kwagga Smith op Loftus Versfeld sal speel. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6Eq0
1
6
1,291
Die jong man wat daarvan verdink word dat hy eers die 17-jarige Cameron Waldeck-Cooks vermoor en daarna sy eie lewe geneem het, was s贸 behep met haar dat hy haar in die 28 dae van Februarie vanjaar met 22 000 WhatsApp-boodskappe bestook het. 馃敆LEES MEER: brnw.ch/21x6EpO
1
4
1
14
6,799
Die oud-leerling van St Stithians wat glo sy meisie vermoor het, het voor haar dood vir haar tot 22 000 WhatsApp-boodskappe in een maand gestuur. En tientalle Orani毛rs pak op en vlug na die VSA.
3
4
10
10,378
Akteur-adel, albei. En nou sak die gordyn vir een van hulle. Sandra Prinsloo groet haar lewenslange vriend en mede-ikoon. 馃敆LUISTER MEER: brnw.ch/21x6D1t
7
2,436