
Reviewed by us • ✍🏼 • Lifestyle • Entertainment • Events • Brands • Proudly South African 🇿🇦• #ReviewerZA •
South Africa
Joined April 2014
- Tweets3.3K
- Following2.6K
- Followers3.2K
- Likes2.9K
ReviewerZA retweeted
PSA: It’s Sem-Air, not Kem-Air! 😉
Tag your friends who’ve been saying it wrong all this time and let them know the real deal!
💙 #CemAir #MoreFromYourAirline #FunFactFriday
ReviewerZA retweeted
Here is a #sneakpeek as to what is happening on #KeldersvanGeheime NEXT week!
#Famous visitors and a heartbreaking big decision will cause havoc on Soebatskloof! Catch it on e.tv (@openviewforever 104, and @DStv 194), Mon - Fri at 18:00.
Omnibus: Sun at 12:20
ReviewerZA retweeted
Joburg City Theatres is deeply saddened by the loss of the talented dancer, Dada Masilo. Your legacy will live on through the countless lives you touched and the beauty you brought to the stage. #RIPDadaMasilo
ReviewerZA retweeted
100 Things to Do in Cape Town This Winter
Read more here: capetown.travel/100-things-t…
📸: Cathy Withers-Clarke/Shutterstock
ReviewerZA retweeted
As die eerste episode so af geskop het, kan ek nie wag vir wat voorlê nie...😁🤩 #KeldersVanGeheime #KVG #etv
ReviewerZA retweeted
Illse Roos is die Sosiale Vlinder van die Wynlande, Lynn Fourie. Haar taktiese benadering en skerp tong maak van haar 'n gevaarlike teenstander. Is haar geheime, soos haar lewe, verhewe bo die res? #KeldersvanGeheime
ReviewerZA retweeted
Dean Balie is die boheemse Phillip Smith, wie se eiesoortigheid nie altyd inpas by die res van die gemeenskap op Soebatskloof nie. Nie almal wat verlore lyk - of klink! - is doelloos nie... #KeldersvanGeheime
ReviewerZA retweeted
Veronique Jephtas is Debbie-Lee, die oudste van Sandy se dogters wat bestem is om in haar ma se voetspore te volg - al is dit dan ook teen haar wil. Gaan haar geheime haar verlos van haar toekoms, of gaan dit haar vir ewig verbind aan haar huidige bestaan? #KeldersvanGeheime
ReviewerZA retweeted
Riana Alfreds bak en brou gewis as Sandy Syster op Soebatskloof. Haar energieke en meelewende manier van leef sleur almal mee - maar is dit net om die aandag weg te lei van haar geheime en passies? #KeldersvanGeheime
ReviewerZA retweeted
Cedwyn Joel is die patriarg van die Syster-gesin, en 'n steunpilaar soos min. Hoeveel geheime het hy al deur die jare versamel op Soebatskloof - en hoeveel van daardie is sy eie? #KeldersvanGeheime
ReviewerZA retweeted
Abduragman Adams is die bekwame prokureur van die Marais-familie, Dewald Piedt. Dewald ken sy regte - maar hoeveel van hulle gaan hy beoefen wanneer sy geheime hom forseer om so slim soos die houtjie van die galg te wees? #KeldersvanGeheime
ReviewerZA retweeted
Marcel Van Heerden gee berekend lewe aan Rijk Nel, die Marais-familie se betroubare boekhouer. Hoe vertrou 'n mens 'n man wat ook sy eie geheime kan verduister? #KeldersvanGeheime
ReviewerZA retweeted
Angelo Bergh is een van die punte van Mamma Veronique (Rushney Ferguson) se hart - maar nie waar sy hart se sin voltooi word nie. Party geheime is oop en bloot soos 'n boek op 'n rak - ander word weg gesteek soos 'n boekmerk op die Internet... #KeldersvanGeheime
ReviewerZA retweeted
Angelo Johnson is jou tipiese rykmansseun: 'n charismatiese, rebelse, plesiersoeker - met die mees verleidelikste stoute glimlag. Wat steek die matrikulant weg in die diepste donkerte van sy kelder? #KeldersvanGeheime
ReviewerZA retweeted
Geon Nel is Tjoppie, die voorman op Soebatskloof, en die voorste man wanneer dit kom by Hermien se liefde. Tjoppie se hart behoort aan Veronique en sy twee seuns, CJ en Marco. Geheime toets alles, glo alles, en verdra alles - selfs die liefde? #KeldersvanGeheime
ReviewerZA retweeted
Is Sandra Prinsloo se Hermien Marais die liefde van Charl Marais Sr se hart? Steek Hermien haar gevoelens weg in haar kunswerke van klip, sand, en klei - en so ook haar drome en geheime? #KeldersvanGeheime

























