Pinned Tweet
Flip Buys: Om net kritiek te lewer gaan egter nie help nie. Al hou ons nie van die regering nie, is ons lief vir die land en wil ons help waar ons kan om dit te laat slaag @BrinkSOS_Skole @SolidariDirk #Bouomtebly #toekomsberaad
Skoleondersteuningsentrum retweeted
Moderne onderwysers het veranderende rol in dié dekade. Lees meer: maroelamedia.co.za/leefstyl/… #Afrikaans #ouerskap #rubrieke #onderwys #onderwysers @SOS_Skole #teachersday2023
Skoleondersteuningsentrum retweeted
Lees bou brûe na kennis. Lees meer: maroelamedia.co.za/leefstyl/… #Afrikaans #rubriek #ouerskap #lees @SOS_Skole
Skoleondersteuningsentrum retweeted
Die Fakulteit Opvoedkunde het vandag gasheer gespeel vir ʼn openbare lesing deur prof. Tobie van Dyk.
#MyAkademia #FakulteitOpvoedkunde #OpenbareLesing
Skoleondersteuningsentrum retweeted
| Onderwys |
Kaapse Forum & @SOS_Skole vanoggend saam by Hoërskool Emil Weder, te Genadendal.
Toerusting om #Wolkskool te gebruik & Werkboeke is aan die skool oorhandig.
Sluit aan by die Kaapse Forum & help ons om so meer skole te bereik - kaapseforum.co.za – at Genadendal, South Africa
Skoleondersteuningsentrum retweeted
Hoe lyk die onderwysvraagstuk van ons tyd? Kom luister hier: maroelamedia.co.za/leefstyl/… #Afrikaans #onderwys #podvoeding @SOS_Skole @SolidariDirk
Skoleondersteuningsentrum retweeted
Vier positiewe punte in ‘PIRLS’-verslag waarop ons moet voortbou. Lees meer: maroelamedia.co.za/goeiegoed… #Afrikaans #rubriek #ouerskap #goeienuus #onderwys @SOS_Skole
Skoleondersteuningsentrum retweeted
Probleemgebaseerde leer berei leerders op die werklike wêreld voor Kom luister hier: maroelamedia.co.za/leefstyl/… #Afrikaans #ouerskap #onderwys #podsending @SOS_Skole #podvoeding
Is jy en jou skool al aangesluit by die SOS? Kyk gerus die video om meer te leer van wat alles in 2023 aan jou gebied word! Vir meer inligting besoek skole.co.za/vereniging-voord…
100
Verskeie rolspelers in die onderwyssektor is ontevrede dat hulle op die nippertjie oor die eerste openbare sittings oor BELA in kennis gestel is. maroelamedia.co.za/nuus/sa-n…
65
Is jy en jou skool al aangesluit by die SOS? Kyk gerus die video om meer te leer van wat alles in 2023 aan jou gebied word! Vir meer inligting besoek skole.co.za/vereniging-voord…
69
Ondersteun @afriforum en help om ons skole te beskerm. Indien jy in die area is, woon die openbare verhore by. Vir meer inligting besoek afriforum.co.za/stop-die-aan…
𝗪𝘆𝘀𝗶𝗴𝗶𝗻𝗴𝘀𝘄𝗲𝘁𝘀𝗼𝗻𝘁𝘄𝗲𝗿𝗽 𝗼𝗽 𝗕𝗮𝘀𝗶𝗲𝘀𝗲 𝗢𝗻𝗱𝗲𝗿𝘄𝘆𝘀𝘄𝗲𝘁𝘁𝗲 - 𝗧𝘇𝗮𝗻𝗲𝗲𝗻
.@AfriForum woon openbare verhoor in Tzaneen oor omstrede BELA-wet by afriforum.co.za/afriforum-wo…
Soek jou matriekuitslae op Maroela Media! Die lang wag is verby... Binne oomblikke het jy jou matriekuitslae voor jou. Ons hou vir jou duim vas! matriekuitslae.co.za/
Die SOS is optimisties oor die verslag oor die vordering van die omstrede BELA-wet. Die meerderheid glo die beheer oor openbare skole se taal- en toelatingsbeled moet by beheerliggame bly. netwerk24.com/netwerk24/nuus…
Skoleondersteuningsentrum retweeted
Die toekoms van die grondslagfase. Skink 'n koppie boeretroos en luister na die gesprek oor die #onderwys hier: maroelamedia.co.za/leefstyl/… #Afrikaans #ouerskap #podsending @SOS_Skole #onderwysers
Skoleondersteuningsentrum retweeted
#InDieNuus
Jana Terblanche, Afrikaans-onderwysspesialis by die @SOS_Skole, beaam dié siening. "Die vrae was baie bilik, maar sou tog steeds lees met konsentrasie verg." @maroelamedia bit.ly/3zGlLwy
Skoleondersteuningsentrum retweeted
#InDieNuus
"Kandidate wat geleer het, sal baie goed vaar," sê Jan Terblanche, onderwysspesialis in Afrikaans by @SOS_Skole. @Netwerk24 bit.ly/3zIRVYb
Glo jy dat huiswerk nog nodig is?
Is huiswerk nog sinvol vir leerders?
Kom luister hier na die gesprek oor die toekoms van die onderwys:
maroelamedia.co.za/leefstyl/… #Afrikaans #ouerskap #onderwys #podsending @SOS_Skole
Hoe het julle die wiskundevraestel ervaar?
#InDieNuus
Onderwysers in Gauteng het aan @SOS_Skole gesê daar was 'n paar foute in die wiskundevraestel. @Netwerk24 bit.ly/3FUFhJt
Die SOS is vandag in die Parlement om mondelinge voorleggings oor die voorgestelde BELA-wetgewing. Vir meer inligting besoek skole.co.za/bela/ @SolidariDirk @SBeweging @solidariteit @flip_buys
Skoleondersteuningsentrum retweeted
Is huiswerk nog sinvol vir leerders?
Kom luister hier na die gesprek oor die toekoms van die onderwys:
maroelamedia.co.za/leefstyl/… #Afrikaans #ouerskap #onderwys #podsending @SOS_Skole
















