Aqualibrium Waterkompetisie
Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Sentraal wat ‘n eerste plek behaal het in die Aqualibrium Waterkompetisie: Albertus van der Walt, Lida Pienaar en Duan Norval. Ons is baie trots op julle!
#tralietillidie #tralietrots
SAICE Brugboukompetisie
Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Sentraal wat ‘n tweede plek behaal het by die SAICE brugboukompetisie: Liandru Smith, Hanro Visser en Hendrik van der Walt. Ons is baie trots op julle!
#tralietillidie #tralietrots #traliebrugbou
Netbal - Wildeklawertoernooi
Sentraal verloor die finaal 28-27 teen Paarl Gim en eindig tweede in die toernooi! Knap gedaan meisies en afrigters en almal wie betrokke was by hierdie groot prestasie! Ons is trots op julle!
#tralietillidie #tralietrots #tralienetbal
Netbal FINAAL Wildeklawer
Sentraal speel 12:40 teen Paarl Gim om te bepaal watter span wen hierdie gesogde trofeë. Sien die wedstryd regstreeks op DigiTV.
events.digitv.co.za/2019/04/… events.digitv.co.za/2019/04/…
Netbal
Baie geluk aan die volgende speelsters wat gekies is vir die Vrystaat Netbalspanne wat aan die All Ages Toernooi gaan deelneem vanaf 16-20 Junie 2019 te Boksburg:
o14 Chareze van der Merwe (Lynx),... facebook.com/HoerskoolSentra…
Skolerugby: Tralies verras VS-kampioen netwerk24.com/Sport/Skole/tr…
Hoërskool Sentraal Opedag het jy dit dalk gemis? Kontak die skool se Bemarkingskantoor vir afspraak?
Rugby uitslae vs HNK
o14A verloor 19-27
o15A wen 32 - 0
o16A wen 27-17
2des verloor 12 - 29
1stes verloor 26-27
Hokkie teen Noord-Kaap Hoërskool Skool
Meisies:
0.16A wen 2-0
0.18B verloor 1-0
0.18A verloor 3-2 😢
#tralietrots #tralietillidie #traliehokkie
Netbal teen Noord-Kaap
19 A wen 27 -13
19 B wen 37- 0
17 A wen 28 - 10
16 A wen 34 - 2
15 A wen 25 - 2
15 B wen 31- 3
14 A wen 20 - 3
14 B wen 24 - 4
#tralienetbal #tralietrots #tralietillidie
Hoërskool Sentraal se leerders neem deel aan die Nationale Entrepreneurskap Snapspelkompetisie.
#tralietillidie #tralietrots #traliesnapspel
Opedag 2019 - Teambo en MTN besig om Tralies en voornemende Tralies te Wow!
#tralietillidie #teambo #tralieopedag facebook.com/HoerskoolSentra…

