Christine Oosthuizen retweeted
Now for @CurrieCupRugby !!!! #finalstime!! I hope the live streaming is good!!! #WPJouLekkaDing 馃數鈿笍馃數鈿笍
Christine Oosthuizen retweeted
Excited finals time let's go @WP_RUGBY
Christine Oosthuizen retweeted
Kan almal asb net ophou in hulle beste panties kak oor Kendall Jones? Kthanxbye.
Christine Oosthuizen retweeted
Partykeer is die mense met 'n bottel whiskey in die hand beter mense as die mense met 'n Bybel onder hulle arm.
Christine Oosthuizen retweeted
Ek moet regtig ophou myself wees, dan sal mense dalk romantiese belangestelling in my begin vind.
Christine Oosthuizen retweeted
Ek kry elke keer 'n knop in my keel as ek moet kyk hoeveel data ek het.
Christine Oosthuizen retweeted
Kan ek nie net eerder die langpad invaar met klipharde Milky Chance lirieke in my oordromme nie?!
Christine Oosthuizen retweeted
PHYSICS: It's the science where you use extremely long and complicated formulas to explain why a ball rolls @dee_strauss @Stien09
Christine Oosthuizen retweeted
Mense wag die hele week vir Vrydag, die hele jaar vir December vakansie en hul hele lewe lank vir geluk.
Christine Oosthuizen retweeted
As jy ooit iemand nodig het om net te luister. Www.7cupsoftea.com
Christine Oosthuizen retweeted
Hou daarvan om alleen musiek te luister, haat dit om sagter te moet sit of ongevraagde opinies te hoor.
Christine Oosthuizen retweeted
Om verlief te wees is die beste gevoel wat iemand kan voel. Maar na die val moet jy land, en soms land jy doners hard.
Christine Oosthuizen retweeted
Jy weet jy het al baie seer gekry as jy iets so mooi soos liefde begin vrees.
Christine Oosthuizen retweeted
Ek doen die verkeerde goed omdat ek musiek luister met vloekwoorde in.
Christine Oosthuizen retweeted
Nothing lasts forever. So live it up, drink it down, laugh it off, avoid the drama, take chances and never have regrets














