Time to upgrade that 💻? 😉
@ASUS_za has you covered! Purpose driven engineering at its finest. The ASUS Zenbook is an intuitive extension of your inner power to summon the incredible from within.
#ZenbookSLaunch #ZenbookS #Windows11 @asus_za
Learn more: asus.com/za/laptops/for-home…
Geluk @kykNETtv met die groot 18! Hier is ek op 18, eerstejaar op die @theNWU Pukke, met my sussie wat kom loer het of ek ontgroening oorleef...Ek dink julle lyk beter! Bygesê, dit was jool en ek was effe hoog op @redbull #kykNETIsMondig
Well done aan @Neil5Powell en die @Blitzboks in Parys! Kampioene van die @Paris7s en Wêreldkampioene van die @WorldRugby7s reeks! #proudlySA
1
Die @JagveldFliek span is oppad Welkom toe!! Sien julle by @numetrothestrip vanaand 20:00!! @FreshFlieks @neelsvjaarsveld @MeyerDeon
Great dag saam met @AramexSA en @4CousinsWine by @kelfords se Ford Fest om bietjie @JagveldFliek te bemark!
Replying to @ronelbrink
@danroodt soos gewoonlik het jy die kat aan die stert beet. Hierdie is aan wie Wayde sy wen opgedra het.
1
2
Mr @RyanOConnorZA does this add to my credentials? (From the set of the new @MeyerDeon film we just finished) @KFMza
Barely any signal here in Loxton, but at least we can listen to @RyanOConnorZA on @KFMza while shooting #Jagveld
So beindruk met hoe goed my Ecosport doen hier in die klipharde Karoo! @kelfords #Loxton #gemaakviravontuur #taai
Replying to @SARIETydskrif
@SARIETydskrif net ingeval daar enige twyfel is van ons "kwalifikasies"...*loop weg en google rooi rose se nr...* ;)
1
2
So @SARIETydskrif die gevaarlike ouens het gehoor hulle is nie in julle top20 nie. Hulle is nie gelukkig nie... :)
Trying to remember a time when I shopped at @WOOLWORTHS_SA because the quality was better. These only lasted 3 mths.
1
3




















