Singer, Songwriter,

Pretoria
Joined May 2011
Include

Only show posts containing:

Exclude

Hide posts containing:

Time range
-
Minimum likes
Hi vriende!!! Julle kan vandag en more nog vir my stem vir die "My kunstenaar" award. Dit was nog altyd 'n groot droom om 'n Aitsa huis toe te bring. SMS "AITSA WIKUS BOTMA" na 47887 Stem lyne sluit om Vrydag 12 Julie middernag. Dankie julle mooi mense! 🙏🏻🖤
1
87
As ek na 'n lang dag op die bank val, dan wens ek eintlik maar ek kon êrens in die grad lê🌾#truestory #21junie #stadigoordieklippe
1
46
New single this Friday! 🔥
1
37
Ja okay, dit was 'n weird braai 😅 #sodk #diswatonsdoenbynbraai
53
Wat die hel gaan hier aan? 🤔
28
Excited to be playing at this lekker event in Rustenburg tomorrow 🤩
69
So excited!! 😁 Dit is vir my 'n groot eer om genomineer te wees vir 'n Aitsa toekenning en ek gaan julle hulp nodig hê om hom huis toe te vat 💪🏻 Stuur 'n SMS met "aitsa wikus" na 47887 om vir my te stem. SMS kos R2. Julle support word baie waardeer! Let's do this 😁
52
Ek is nou op @BokRadio . Skakel gerus in 😃
"Have You Ever Seen The Rain" cover 🎵
1
"Use Somebody" cover 🎵
1
🙏🏻🙏🏻🙏🏻