Wanneer @Skosan14 belangriker as die ma is😝. Oulikste geskenk van n maatjie. @LionsRugbyCo
Replying to @LeahMusiekSA
@LeahMusiekSA jou hoed hou saam vakansie on Thailiand!
Replying to @KarlienVanJ
@KarlienVanJ Baie geluk. Groot jaar vir jou gewees xx😘
Jy het pragtig gelyk @CarolineBrussow . Groot eer om gekies te word om vir jou land te sing. Well done!! 💚🏈
Happy birthday @Leozelle ! Mag dit 'n jaar propvol vreugde en seën wees. Xxx
Baie geluk met julle pragtige seuntjie @Skosan14 . Mag hy vir julle baie vreugde bring 🍼
Replying to @RianVanHeerden
@RianVanHeerden Ek moet ook uit die dog box kom. Ek het weer beloftes vir 'n 9jarige gemaak wat nou nie wil uitwerk🦁 Ek vat nou 'n vet kans
Replying to @BarneySimon
@BarneySimon Help asb 'n ma wat diep in die dog box is. Die man eet droom en slaap @LionsRugbyCo en ek het nie betyds kaartjies gekoop🦁
2








