bea_de bruyn (@bea_bruyn) header
bea_de bruyn (@bea_bruyn) profile picture
Joined March 2013
Photo by bea_de bruyn (@bea_bruyn)Photo by bea_de bruyn (@bea_bruyn)Photo by bea_de bruyn (@bea_bruyn)Photo by bea_de bruyn (@bea_bruyn)Photo by bea_de bruyn (@bea_bruyn)Photo by bea_de bruyn (@bea_bruyn)Photo by bea_de bruyn (@bea_bruyn)Photo by bea_de bruyn (@bea_bruyn)Photo by bea_de bruyn (@bea_bruyn)Photo by bea_de bruyn (@bea_bruyn)
Moet nooit n meisie hardop vergelyk met n ander meisie nie
3
4
'Why take life so seriously? Nobody's gotten out of it alive'
6
3
Want eerlikwaar gee ek nie meer om nie. Ek wil regtig net slaap
18
2
Jou vlak van entoesiasme vir die eksamen hang alles van jou rooster(en jou af dae) af.
6
4
Ironies hoe ek altyd kla oor al die baie werk wat ek het, maar nie iets daaraan begin doen nie.
6
3
Hoekom is dit so moeilik vir jou om eerlik te wees met my?
4
1
"@JenniferNorman_: Wanneer kom vir-ewig nou?"
6
1
"@TienerWees: Slegte invloed sê moer jy is oud genoeg om jou eie keuses te maak."
"@VrekSkerp: “@jonnnassmith: Ons beter besef dat ons tyd vir "jonkwees" stadig maar seker besig is om uit te loop.”"
8
4
"@Dis_die_prinses: Kan ek "kan Macklemore liedjies rap" op my CV sit?"@lone_vz23 iets wat jy kan doen ;)
"@TienerHart: Wat is die beste ding vir 'n plaaskind om te hoor? Die ligte val van reën.. :)"
4
1
"@Dis_die_prinses: Mens kry 2 tipes meisies: dié wie altyd in die foto's is, en dié wie altyd die foto's moet neem."
3
1
Daar is noooiit n rede om jouself te vergryp aan drank nie !!!!!!!
4
1
Replying to @JuliavanEeden
@GlimlagAfr: Jys gr8 en jy vry gr11 ouens. Watse beter definisie kry jy vir los. Ek het nie eers geweet hoe om te vry toe ek graad 8 was nie
"@Dis_die_prinses: Sarkasme. Die moedertaal van ons jeug."@lone_vz23
1
"@Mej_Afrikaans: Jy is nie perfeksionisties nie skat. Jy is net vol kak"
10
2
As die kinders op hulle statusse sê "jys my trouman" en ek sit net hier en weet nog nie eers wie my matriek afskeid date gaan wees nie #sad
15
2
'n Brein is n awsome ding ...wens net almal het een gehaat!!!*
7
6
"@Smaakafrikaans: Nee, jy ontmoet nie jou trou man by 'n kuier nie."
5
3
"@Dis_die_prinses: Jy weet ek's lui as ek nie eers 'n hemp onder my hoodie aangetrek het nie."
2
2