F Bester (@bester_f) profile picture

🌾🌾🌾 Trotse Boer!!!🌾🌾🌾

Africa
Joined December 2018
Photo by F Bester (@bester_f)Photo by F Bester (@bester_f)Photo by F Bester (@bester_f)Photo by F Bester (@bester_f)Photo by F Bester (@bester_f)Photo by F Bester (@bester_f)Photo by F Bester (@bester_f)Photo by F Bester (@bester_f)Photo by F Bester (@bester_f)Photo by F Bester (@bester_f)
Daar word verwag dat die anc 32% van die stemme gaan kry in vlg week se plaaslike verkiesings. Stem vir die DA al hou jy nie van hulle nie, die land is in n̈ gemors met moord, korrupsie, swak diensste en werkloosheid. Die DA sal 100% beter vaar as die anc om dit aan te spreek.
1
1
3
101
Steenhuisen aanvaar junior pos nadat hy afgedank is as minister van landbou. Hy sal ook enige iets doen solank hy net langs die pappot kan sit. Die regte ding vir hom was om geheel en al uit die politiek te bedank het. Nou is sy geloofwaardigheid nul.
1
48
Roelf meyer het nes ek verwag het, die 30% blankes wat 'nee' gestem het sopas weer onder die bus ingegooi.
34
Jan Van Riebeeck gaan glo stelselmatig uit die skoolboeke verwyder word en vervang word met die bomplanters en Bee.
1
32
Daar wag n̈ aantal prysskokke vlg maand vir SA se verbruikers. Die anc het hoegenaamd geen idee hoe om dit te bestuur nie, gaan dit alles net so oorgee aan die eindverbruiker.
32
Onse minister van landbou se kop word behoorlik gewas.😝😝😝
34
Ons almal het gedink zuma was naas fw die swakste, onbevoegste, selfverrykende en leunagtige president wat die land nog ooit beleef het........en toe kom beesneus.🤑🤑🤑
1
91
Nog n̈ kommisie van ondersoek kom om uit te vind waarom die hoof van die leer nie beesneus se bevele gehoorsaam het nie. Weereens n̈ vermorsing van geld, dis tog duidelik soos daglik die commander in chief word nie deur sy generaals gerespekteer nie. 🤣🤣🤣🤣
24
All of a sudden the whole wants to know if it was legal for Trump to invade Venezuela and capture their so called president. Was it legal for putin to invade Ukrain and killed hundreds of innocent women and children?
45
The real reason for BEE.
40
So gaan dit waar die anc in beheer is.
1
27
Hoe verstaan jy die enorme winsmarges terwyl die koringboer sukkel om kop bo water te hou?
13
Vladimir Putin, the biggest war criminal/warlord alive, and he is going to get away with it.
18
15 mil suid afrikaners gaan slaap elke aand honger. As die fokken sleg anc regering net kan wakker skrik sal die land se boere vir almal voldoende bekostigbare kos produseer. Groot meulens se winste met 30% op terwyl mense honger ly en boere sukkel.
14
As ek die woord 'FW de Klerk stigting' hoor dan word ek siek tot in my maag.
12
The wheat industry looks bleak for the wheatfarmer all over the world.
15
Polisieminister waarsku SA kan volgende wees met n̈ staatsgreep. Nou wonder ek wie se fokken skuld is dit?? Apartheid of die fokken anc wat die land bankrot gesteel het die afgelope 30 jaar. Kom ek raai...... dis seker apartheid.
22
SA het die afgelope 30 jaar onder anc beheer verval en verrot tot op die been. Dis n̈ staat waar super korrupsie heers en deur die mafia beheer word. Fucked up!!!
23