Daar is ’n rede hoekom meer mense tans met hooikoors sukkel: Nuwe navorsing toon dat die stuifmeellandskap in Suid-Afrika verander en dat boomstuifmeel in binnelandse stede verdubbel het.
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #SeasonalAllergies #HayFever
Ryno Joubert, die skrywer van die boek "The Knysna Elephants: A Journey to the Last Forest Giants" het die geskiedenis van die Knysna-olifante ondersoek. Sy bevindings het selfs vir hom verras. Ryno vertel meer in sy profielonderhoud.
#DiePapier #Knysna #KnysnaElephants
Heyneke Meyer, ’n voormalige Bok-afrigter, reken Erasmus het raakgevat met die toergroep na Europa. “In plaas van gemiddelde spelers het Rassie ’n paar ongelooflike jong spelers gekies, wat hy ’n kans wil gee," meen hy.
#DiePapier #NetVirJou #Springboks #Rassie #Rugby
Alle aanduidings is dat Donald Trump, VSA-president, binnekort met ’n Demoktratiese meerderheid in die kongres sal moet regeer. Lees die volledige ontleding van Dinsdag 4 November se middeltermynverkiesings.
#DiePapier #NuusInAfrikaans #donaldtrump #ElectionDay #Midterms
Lions teen Glasgow Warriors: Dís Die Papier se speler van die wedstryd: novanews.co.za/diepapier/lio…
Govan Whittles, aanbieder van Carte Blanche Sondagaande op M-Net en die dokkie Govan Ontbloot Dinsdae op kykNET, lyk vol selfvertroue voor die kamera. Maar lees hoekom hy soms magteloos voel wanneer hy mense se stories vertel en hoekom dit hom diep raak.
#kyknet #CarteBlanche
Die nasionale tesourie is self bekommerd oor Suid-Afrika se hardnekkig swak ekonomiese groei. Dr. Duncan Pieterse, die direkteur-generaal van die tesourie, waarsku dat begrotingsdissipline nie genoeg is vir volhoubare groei vir die 3%-teiken nie.
#EconomicGrowth #GovZAUpdates
Spekbome word al vir jare voorgehou as herstelmiddel vir onder meer kweekhuisgasvrystelling. Maar is dit werklik so wonderbaarlik om dié gasse te absorbeer en die omgewing effektief te herstel?
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #GreenhouseGases #PlantCare
Van langdurige kragonderbrekings en watertekorte tot onbetroubare selfoonsein: Inwoners van Pretoria sukkel om op basiese dienste staat te maak, terwyl herstelwerk in gebiede sloer en die oorsake van probleme nie altyd duidelik is nie.
#TswaneWater #Eskom #Electricity
Moenie jouself van kapitale groei beroof nie. Heinrich Kruger verduidelik in sy weeklikse rubriek waarom voortydige onttrekkings uit jou pensioenfonds onder die Tweepotstelsel jou finansiële toekoms kan benadeel.
#Geldsake #JouBeursie #KrugerInternasionaal #HeinKruger #Finansies
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek: novanews.co.za/diepapier/so-…
Mafiastaat-status kruip nóg nader – Corruption Watch: novanews.co.za/diepapier/maf…
Met stemdag om die draai, groei kommer oor ’n wegbly-stem. Lees ook ons redakteursrubriek oor watter partye die moeite werd is om te oorweeg.
Die Blou Bulle wen die stryd om Malcolm Marx se handtekening.
#elections #LoftusVersveld #Rugby
It’s official: The Blue Bulls have won the race to secure Malcolm Marx’s coveted signature. Read exclusively when he is set to join the Bulls at Loftus Versfeld. #sarugbymag #sarugby #rugbyworld #AllRoadsLeadToLoftus #rugby365 #rugbypass #justplainsport #toksentjops
Dis toe die Blou Bulle wat die jagtog vir Malcolm Marx se gesogte handtekening wen. Lees eksklusief oor wanneer hy by Fort Loftus inval.
#sarugbymag #sarugby #rugbyworld #AllRoadsLeadToLoftus #rugby365 #rugbypass #justplainsport #toksentjops
‘Boer soek ’n vrou’: Só lyk die 10 nuwe boere: novanews.co.za/diepapier/boe…
Alida Kok skryf in haar Raakvat-rubriek hoe kunsmatige intelligensie, wat nou ook deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gebruik word, gesigloos in jou sake grawe.
Stuur jou mening na 062 533 2049.
📰 Kry jou kopie Vrydag landwyd
#DiePapier #NetVirJou #AI #SARS
Dié vraag word gevra en reguit geantwoord in ons redakteursrubriek. Lees Vrydag in die koerant en gee ook jou mening. Los kommentaar hier of stuur boodskappe na 062 533 2049.
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #elections #LocalGovElections
Die akteur Gantane Kusch, wat die rol van Siya in Suidooster speel, gooi wal oor al die negatiewe kommentaar wat kykers hom op sosiale media toesnou. Gantane sê hy weet gelukkig hoe om tussen werklikheid en fiksie te onderskei.
#DiePapier #Suidooster #kyknet #Ruiterbosch
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportwêreld en oorsee plaasgevind het: novanews.co.za/diepapier/van…















