๐ป Luister hier na die ๐ฒ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐๐ฒ๐๐ฒ๐ป๐ฑ๐ถ๐ด ๐ฃ๐ผ๐ฑ๐ฐ๐ฎ๐๐:
podcasts.apple.com/za/podcasโฆ
Luister gou saam na 'n kort stukkie van gister se ๐ฒ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐๐ฒ๐๐ฒ๐ป๐ฑ๐ถ๐ด ๐๐ผ๐ผ๐ฑ๐๐ธ๐ฎ๐ฝ.
#eKerk #eKerkLewendig #PierreEngelbrecht
1
1
127
Hoe help die Bybel ons met 'n roetekaart om te oefen aan 'n Goddelike karakter? Kom kuier saam tydens hierdie #EkerkLewendig #Preek rondom God se Woord waar ons saam gesels oor hierdie tema. #ekerk tinyurl.com/ysmk6xfx
Ons gaan verder met ons tema oor hoe 'n Geesvervulde lewe lyk. Tydens hierdie #EkerkLewendig #Preek kuier ons rondom God se Woord om te kyk hoe sรณ Geesvervulde lewe lyk. #Ekerk tinyurl.com/32xrsy26
172
Ons #EkerkLewendig #Bybelreis sluit af vir 2023. Tydens hierdie regstreekse uitsending maak ons klaar met die Lukasevangelie. #Lukas #Ekerk tinyurl.com/dfwya74v
140
Kom kuier saam Sondag oggend om 9:00 waar ons vanuit God se Woord kyk wat die fondasie is vir karaktervorming. Hoe lyk Goddelike karakter en hoe kan ons dit kweek? Sien julle dan! #EkerkLewendig #Ekerk #Preek tinyurl.com/469apr65
142
Ons reis vir 'n tweede laaste keer in 2023 deur Lukas. Tydens hierdie #EkerkLewendig #Bybelreis, staan ons stil by #Lukas 23:26-49. #Ekerk tinyurl.com/yexp3j42
2
135
Ons nooi jou na ons #EkerkLewendig #Preek, Sondag oggend om 9:00. Ons kuier regstreeks rondom God se Woord met die tema van die standaard waarvolgens ons leef. Ons hoop om jou daar te sien. #Ekerk tinyurl.com/25eyxkzm
Ons reis verder met ons #EkerkLewendig #Bybelreis Vrydag oggend om 9:00. Ons begin hierdie reis by #Lukas 22:54. #Ekerk tinyurl.com/pxvn3nmc
1
111
Kom deel in ons #EkerkLewendig #Preek Sondag oggend om 9:00! Hierdie week se preek, "Die kruispaaie van die siel: 'n les in gebed en standvastigheid," neem ons na die intieme oomblikke in Jesus se lewe in die tuin van Getsemane. #Ekerk tinyurl.com/2ezewp6b
99
Ons reis verder met ons #EkerkLewendig #Bybelreis Vrydag oggend om 9:00. Ons begin hierdie reis by #Lukas 22:47. #Ekerk tinyurl.com/9zwcndfd
86
Ons #EkerkLewendig #Bybelreis gaan voort Vrydag oggend om 9:00. Ons kuier saam rondom God se Woord en ons reis begin by #Lukas 22:39. #Ekerk tinyurl.com/6f6p7z6x
3
139
Ons #EkerkLewendig #Bybelreis gaan voort vir die res van die kwartaal. Ons kuier saam rondom God se Woord Vrydag oggend om 9:00 en ons reis begin by #Lukas 22:31. #Ekerk tinyurl.com/3ecebzcf
Ons #EkerkLewendig #Bybelreis gaan voort vir die res van die kwartaal. Ons kuier saam rondom God se Woord Vrydag oggend om 9:00 en ons reis begin by #Lukas 22:21. #Ekerk tinyurl.com/mryeyzrh
104
Kom kuier saam Sondag oggend om 9:00 rondom God se Woord. Tydens ons #EkerkLewendig #Preek gesels oor om gelukkig te wees in 'n wรชreld van duisternis. Almal is welkom! #Ekerk tinyurl.com/muxypepj
2
112
Ons is regstreeks Sondag oggend tydens ons #EkerkLewendig #Preek. Ons kuier rondom God se Woord met die tema "Daag dankbaar op voor God en by die lewe". Hoop om jou aanlyn te sien. #Ekerk tinyurl.com/4sj66zuf
1
114
Ons #EkerkLewendig #Bybelreis skop gaan volstoom voor vir die res van die kwartaal. Ons kuier saam rondom God se Woord Vrydag oggend om 9:00 en ons reis begin by #Lukas 22:7. #Ekerk tinyurl.com/bdeas39y
1
117
Ons almal los voetspore waar ons loop. So los mense ook voetspore in ons lewens. Wie los voetspore in jou lewe? Kom kuier saam waar ons hierdie vraag vanuit God se Woord bekyk tydens ons #EkerkLewendig #Preek. #Ekerk tinyurl.com/ysde2fjh
1
124
Ons nooi julle na ons #EkerkLewendig #Preek die 8ste Oktober om 9:00. Ons kuier saam rondom God se Woord met die vraag "As ek eendag oorhet, hoe sal ek dit leef?" #Ekerk tinyurl.com/5anndpdh
2
138
Jy word genooi na ons #EkerkLewendig #Preek, Sondag 1 Oktober om 9:00. Ons kyk na wat die Bybel sรช oor woede asook die vraag of Jesus kwaad geraak het en hoekom. #Ekerk tinyurl.com/3j73rjwd
1
94

















