@minelle_vdw
Ag nee fokkkkkk minelle. M twitter is useless nou !! Niemand se soos ekit wil seni. Net jy !! Sweer my j bly wie j is ♥
Elri retweeted
Replying to @elrigreyling
@elrigreyling heeeeey jy hoop dit gaan nog goed en jou so lanklaas gesien dot gaan nog goed met my ek hoop die lewe behandel jo ook ng reg.!
Jy is die tipe ou wat elke meisie vat , maar ook di een wat n meisie soek wat nog nooit gvat was nie.
"@HoltzDomain: Jys die tiepe ou wat die vet meisie sal spot as jy rondom jou pelle is."
"@DaaiAfrMeisie: Ek doen dit omdat ek kan. Ek kan want ek wil. Ek wil, want jy het gesê ek sal dit nooit kan regkry nie."
Vandag mis ek my mense wat in die hemel kersfees hou & wat my kersfees van die afgelope jare n uitsondering gemaak het.

