Emsie Schoeman (@emsieschoeman) profile picture

Ek is die een wat al 30 jaar oor etiket skryf, die regte een.

Joined November 2010
Uitgewer het my kopiereg vir Goeie Maniere & Etiket aan my terugbesorg. Ander uitgewer kry? Of oorskryf?
1
1
2
@Salie54 Salie jammer, my boeke uit druk. Soms by 2e-handse boekwinkels beskikbaar. Dankie
Jippie! Die voordeel van die Goudstad - skielik weer werk - more op 7e Laan en in Pretoria loodsprogram vir voorlopig geheime vrouereeks
1
Mensig! Skoon vergeet hoe mens tweet! help asseblief
Haai, hoe gaan dit? Al amper my voete gevind, sal vorentoe meer probeer gesels, verlang na julle
Ons huil saam as ons Volkslied gespeel word, selfs trane oor die Beast se wange, dankie boetie.
1
1
Haka kaka voor die deur. Bokke boeties, ek glo julle kan die All Blacks die loef afsteek.
Groot troos: ons Bokke het gister gewen. Dankie boeties.
Johannesburg, weg van Wildernis, die trane rol. Strome van motors, dag en nag; nooit geweet daar is so baie mense in die wereld nie.
Johannesburg, Jozi! Ek bel en kerm "Eks verdwaal!" Hy vra "Waars jy?" "Hoe moet ek weet waar ek is?"
1
Jislaaik om in Johannesburg te woon. Natuurlik verdwaal.ek. "Waar is jy?" vra hy. "Hoe moet ek weet?" Maar ek haal weer die huis. Jippie.
Jislaaik, min mooi mense? Maar MAAK jou mooi asbtog. Netjies, bietjie uithang innie nuwejaar asb. Heppie boetie, sussie, kom! – at Randburg, South Africa
Joanie, dankie. Julle joernaliste? Tim ook en Piet M, Eugene in George. Ons almal KYK! Voor innie wapad brand d liggie vir 2015, liefde
@JoeTwiet a – at Randburg, South Africa
Dankietog opwindende jaar verby, vorentoe ook. Vergaap jou maar kou toe-mond jislaaik.LIEFDE – at Randburg, South Africa
Vies my bietjie virrie klein wit- en swartkoppies wat agter die stuurwiel sit en aansuiker. Verkeer moet vloei, allamintig
Hou links innie Mall, glimlag en se "Skuus." Hier in die Tuinroete werk dit goed.
Skuus maar iemand se "Only angels are born in December." Ek sal my wat verbeel.
1
1
1