Esté de Klerk retweeted
#Devi #NewEpisode #Sunday
18:00 @eTV (194)
18:30 @eNCA (403)
Rumbles at the #InsuranceSETA @INSETA001 ... learners claiming to have not received their certificates after training - holding them back from improving their lives.
Court cases and denials.
We sit down with the CEO of this organisation which is funded to the tune of over R600m per year.
Esté de Klerk retweeted
Beautiful tribute. Rest In Power #DerekWatts you have been a fixture on our screens for so many years and you gave us the very best of you... Thank you for your great passion and talent for journalism and broadcasting! 🕊️🕊️ #RIPDerekWatts – at Johannesburg, South Africa
VANAAND|20:00|@zarsg Dokumentêr: Lucy is weg 💖🌈🐶🦮🐕🦺🐈❤️🩹🌈💝
#belovedpet
VANAAND|20:00|@zarsg DOKUMENTÊR: Beurtkrag - ‘n Donker Suid-Afrika.
This is a story worth watching.
#Devi #Tonight #SundayNight e.tv (194) 6pm
#SunshineHospital closed after 21 years of treating road accident victims with no medical aid because the @RAF_SA didn't pay their bills
#WhyYouShouldCare
Other airings:
#Sunday @eNCA (403) 22:30
#Tuesday #eTV 2pm
Esté de Klerk retweeted
#Devi #NewEpisode #SundayNight 6pm e.tv (194)
An unbelievable story - #SunshineHospital in #Benoni forced to close its doors because of the #RoadAccidentFund who never paid on time or just didn't.
Other airings:
#Sunday 18:30 @eNCA (403)
#Tuesday 14:00 #eTV – at Sandton, South Africa
As jy Episode 2 op die 📻 gemis het:
GENADEDOOD: OM TE STERF MET GENADE - DEEL 2 deur Esté de Klerk omny.fm/shows/rsg-dokument-r… de Klerk
RSG|VANAAND|20:00|@zarsg EPS 2 vd reeks Genadedood: Om te Sterf met Genade. Wat is d etiese, morele & godsdienstige argumente teen d wettiging v genadedood in SA & hoe word dit internasionaal toegepas waar dit gewettig is?
Spits jou ore vanaand 20:00 op @ZARSGRSG. Eps 2 vd dokumentêre reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade. Hoe word genadedood internasionaal toegepas; en wat is die etiese, morele en godsdienstige argumente teen die wettiging van genadedood in SA?
RSG|DONDERDAG|20:00|EPS 2 vd @ZARSG reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade. Etiese, morele en godsdiensdienstige argumente téén die wettiging van genadedood in SA word beredeneer. Groepe wat daarteen gekant is, is bekommerd dat die wettiging tot misbruik van die wet kan lei.
Skakel oor 30 minute - om 20:00 - in op @ZARSG vir Episode 1 van die dokumentêre reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade.
SPITS jou ore!
Vanaand|20:00|@ZARSG|EPS1|Genadedood: Om te Sterf met Genade waar argumente vir genadedood beredeneer word. Wat bepaal die SA regstelsel en ons Grondwet, en watter sake is al in ons howe aangehoor hieroor? @seandavison vertel hkm hy 3 mans help om te sterf.
Moet genadedood in Suid-Afrika gewettig word of nie? Episode 1 van die @ZARSG dokumentêre reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade - môreaand, 20:00.
RSG|23 Mrt|20:00|Eps1 vd @ZARSG dokkiereeks Genadedood: Om te Sterf met Genade. @seandavison vertel hkm hy sy ma en 3 mans gehelp het om te sterf; en uit ‘n 2015-onderhoud met Johann Beukes, vertel hy hoe hy tot die besluit gekom het om sy eie lewe met genade-selfdood te beeïndig
Esté de Klerk retweeted
Kersfees 1914 – laai Coenie de Villiers se lied gratis af rsg.co.za/rsg/wat_gebeur/ker…
RSG|MAANDAG|5DES|8:30|Skakel in vir 'n spesiale dokumentêr waarmee @zarsg sy Kersfees-veldtog afskop. @CoeniedVilliers skryf 'n spesiale lied oor d Kersfees 1914 Wapenstilstand & bring hoop aan minderbevoorregtes.



















