Timothy Kieswetter retweeted
Less news more books. Period. rshar.ma/1KZo0qK
Timothy Kieswetter retweeted
Laaste "Die Stripshow" show van @gesondeseks vir die jaar is in Kaapstad op 22 Aug. Kaartjies> http://t.co/PRMRVzaxpz
Timothy Kieswetter retweeted
Saw this at Bells Books today: "A book in the hand is worth two on the net" Your view?
Timothy Kieswetter retweeted
Vanaand strip ons die noemnaampies vir "hom-en-haar" op #DieStripshow 21h00-21h30 #MisEnMisUit @gesondeseks @GrootFM
Timothy Kieswetter retweeted
Replying to @gesondeseks
@gesondeseks n uitstekende geselsie.ek is n Pastoor en kry baie navrae hieroor tyd dat die kerk wakker skrik en ophou met bangmaak taktiek
Timothy Kieswetter retweeted
@gesondeseks Dankie vir die reguit op die man af geselsie oor die taboe , tyd dat ons begin praat hieroor en die anderkant van die munt gee
Timothy Kieswetter retweeted
Woensdagaand 21h00-21h30 is die tyd om te onthou! #DieStripshow saam met @HendriMyb en @gesondeseks #MisEnMisUit
Timothy Kieswetter retweeted
Na die eerste #Stripshow op @GrootFM saam Timothy Kieswetter kan ek ook koffie geniet met suiker ja! @gesondeseks
Timothy Kieswetter retweeted
Dis jou verantwoordelikheid om die taboe's in jou lewe en jou huwelik aan te spreek. @gesondeseks #stripshow
Timothy Kieswetter retweeted
'n Fetish is iets/objek wat krag oor 'n persoon het. Bv skoene. @gesondeseks #stripshow "Ek kan dit nie OP kry as daar nie skoene is nie..."
Timothy Kieswetter retweeted
Laaste taboe: seksuele 'fetish' @gesondeseks #stripshow
Timothy Kieswetter retweeted
Elke 4min word daar iemand in SA seksueel mishandel. @gesondeseks #stripshow
Timothy Kieswetter retweeted
#BDSM - is beslis nie vir almal nie. Maar 'n das en 'n blinddoek kan dalk pret wees. Eksperimenteer. @gesondeseks
Timothy Kieswetter retweeted
'n MAN se ego sit in sy beursie en in sy broek... Sy identiteit is daaraan gekoppel @gesondeseks #stripshow
Timothy Kieswetter retweeted
Tweede grootste taboe: seksspeelgoed. Hoekom? @gesondeseks #stripshow
Timothy Kieswetter retweeted
Jou seksualiteit is jou eie verantwoordelikheid @gesondeseks #stripshow
Timothy Kieswetter retweeted
So paar 'volunteers' saam met Timothy op die verhoog om te demonstreer @gesondeseks #stripshow
Timothy Kieswetter retweeted
Vrouens is so geleer deur die samelewing dat net 'goedkoop' vrouens 'in touch' is met hul seksualiteit - DIS VERKEERD
Timothy Kieswetter retweeted
Leer jou kind verkeerd oor seks, dan veroorsaak dit dat hy/sy skaam voel daaroor en naderhand word dit n perversie @gesondeseks #stripshow
Timothy Kieswetter retweeted
Voorspel is nie dieselfde as skouspel nie manne... @gesondeseks #stripshow















