Elicia Pretorius retweeted
βshe was never quite ready but she was brave, and the universe listens to braveβ
Elicia Pretorius retweeted
be gentle with this one, for as strong as she appears, she is but a fragile bird.
Elicia Pretorius retweeted
Sometimes I keep my feelings to myself because its hard to find someone who understands.
Elicia Pretorius retweeted
Geluk is mensgemaak, vreugde kan slegs in die Here gevind word. Ek is nie altyd gelukkig nie, maar selfs op my donkerste dae is ek vol vreugde.
Elicia Pretorius retweeted
'Ek-hoop-al-die-verkeersligte-is-rooi-sodat-ek-jou-hand-bietjie-langer-kan-vashou' tipe liefde.
Elicia Pretorius retweeted
donβt deny the signs, vibes, and energy you feel about certain people and situations. if itβs not right, itβs not right.
Elicia Pretorius retweeted
Ek het alles wat ons was
verbrand tot as
En dit in die see gestrooi
Met die weggooi
Het my vingers gebewe
maar ek wou net so graag lewe
sonder my bestaan
wat gestagneer het in jou wentelbaan
Ek wou net weer wees
ek wou net die ek wees
sonder jou.
Elicia Pretorius retweeted
Hier met my wang teen jou skouer en
my vingers wat op jou borskas beweeg op die note van ons saamwees,
besef ek
my hart is uiteindelik rustig want jy is soos 'n tuiskoms,
na jare se reis na onbelangrike bestemmings.
Elicia Pretorius retweeted
Did anyone have that βbest friendβ in highschool that was obsessed with you but also resented you and manipulated you as well as turned people against you but in turn would copy you and would also hurt you but be possessive over u or were u normal












