Kees Meyer (@keesmar) profile picture

Im a 60 year old male. Used to play gholf. Like to see smiles when helping sick people in need.

Oudtshoorn South Africa
Joined September 2011
Honesty and a man of his word.
MOOI BOKKE, JULLW MAAK ONS TROTS. BAIE GELUK RASSIE
Gerieflike een slaapkamer tuin woonstel te huur in Wesbank vir n senior burger. Woonstel het koopkrag. Water ingesluit in huur van R2950.00 pm plus deposito. DSTV beskikbaar. Skakel 0728726975 om te reel vir besigtiging.
Aan al die manne en vroue vir die mooi seenwense met my verjaarsdag. Baie dankie word baie waardeer.
DIE BOKKE SAL MOET PLAN MAAK MET DIE SKRUMSKAKEL. HY SKOP EN SKOP EN DAN GEE HY NOG DIE BAL WEG. AL WAT DIE BOKKE DOEN IS VERDEDIG.
Daar is nie dalk nou iemand in die Kaap wat deurkom Oudtshoorn toe met n lee bakkie of sleepwa nie. Ek het n motorfiets wat ek graag in Oudtshoorn wil he. Sal met R1000 help vir brandstof asseblief. Julle kan my inboks.
Soek graag iemand wat dalk vanaf Port Elizabeth se kant af kom met n bakkie wat moontlik vir my n motorfiets kan saambring tot op Oudtshoorn. Sal vergoed vir moeite en brandstof. Inboks my asseblief.
Free PDF Editor | The Best Online PDF Editor by PDF Pro pdfpro.co/
Statements published by News 24 on 30 April 2019 Dear Sir, Your statements published by News 24 on 30 April 2019 refers. I would like to inquire as to your reasons behind your decision not to air any content that... facebook.com/kees.meyer.9/po…
HitFilm Express: Free editing & VFX software - fxhome.com fxhome.com/express
Goeie more weet iemand waar ek lee 210 liter staal dromme kan koop hier in Oudtshoorn en omgewing asseblief.
Goeie more, het iemand dalk vir my die sel nommer van Christo Thiart Sement werke. Baie dankie.