VillaRosa (@kykNETVillaRosa) header
VillaRosa (@kykNETVillaRosa) profile picture

Kom deel in die intriges en drama van die Villa se mense.

Johannesburg
Joined March 2013
Villa Rosa Sterrejag finaal is op Kyknet Dinsdagaand 21:00 Moenie dit misloop nie! #Sterrejag
1
1
Volgende Sterrejag by Aardklop 26 September. Maak seker ons sien jou daar @kykNETtv @Jaco_Vermeulen
ATKV Buffelspoort rondte vir Sterrejag was great! Dankie almal wat oudisie het, hou die fb blaaie dop vir die video. @kykNETtv @ATKVSA
Vryfees Sterrejag afgehandel, 83 oudisies in die kan en groot DANKIE aan OFM vir julle ondersteuning!!! @OFM9497
Amper by die langnaweek, wie gaan n draai maak by @kykNETtv tent by KKNK?
Lekka Wimpy "cheat" lunch saam @jananortier en @Jaco_Vermeulen laaste dag voor die breek.
1
Villa Rosa is op Twitter, volg ons akteurs by KKNK saam @jananortier @Mari_vh en @kykNETtv